Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Driftwood Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cord Grass-weg 8, Atlantic Beach Landgoed, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Driftwood Cottage bied luukse, bekostigbare verblyf net 1 km vanaf Melkbosstrand in 'n smaakvolle en privaat huis. Die huis spog met 'n uitsig op Tafelberg en oor Robbeneiland.

Die ruim eenslaapkamer-kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n TV, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is nie 'n ingeboude wasbak in die kombuisie nie.

Die eenheid spog met 'n privaat stoep met braaigeriewe en 'n tuin waar gaste hulle oggendkoffie, ligte middagetes of skemerkelkies kan geniet. Verder is daar 'n gemeenskaplike swembad, maar dit het nie 'n bedekking of net nie en gaste gebruik dit dus op eie risiko. Gratis WiFi is oral in die eenheid beskikbaar.

Die kothuis is op die 18de putjie van een van Suid-Afrika se eerste ghloflandgoedere, die Atlantic Beach Gholflandgoed. Die huis is privaat en goed geposisioneer met die klubhuis, Sunbird Restaurant, Milkwood Deli en Atlantic Boutique wat net 100 m weg is. Natuurliefhebbers sal die oorvloed van vrylopende wild wat die landgoed bied geniet. Daar is ook 'n verskeidenheid wildsbokke, fisante, Egiptiese ganse, hase, skilpaaie en verskeie voëllewe.

Die verblyf is 29 km vanaf die Stad Kaapstad en 43 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Driftwood Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nicolette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 1

Ligging

  • Cord Grass-weg 8, Atlantic Beach Landgoed, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Driftwood Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cord Grass-weg 8, Atlantic Beach Landgoed, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd47363a0eb83d742007eb442b8af2439b955a3d0b36709c6b8a6d2cbaf081ab789abeb58502cecd7370c47b510fc9420fdc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 8 Cord Grass Way Atlantic Beach Estate 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.7396298 18.4512047
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem