Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Driftwood Dunes

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Arita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Driftwood Dunes
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Rozanne V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rozanne V
Gesin met tieners

Huislik en netjies.

Dit is 'n ongelooflik mooi, netjiese plek. Dit voel soos 'n huis en nie soos 'n tipiese vakansieplek met ou meubels en afgeleefde beddegoed nie. Alles is baie netjies en van die beste gehalte. Die opsigter, is baie behulpsaam. Ongelukkig is die plek baie geslote en is daar geen uitsig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane C
Saam met vriende

Heerlik en uitgerus.

Hierdie plek is net asemrowend! Alles wat jy nodig het en nog meer. Die gasvrou was super vriendelik en behulpsaam en gaan regtig uit haar pad om te help waar sy kan. Ons tydjie daar was regtig 'n plesier en ons sal verseker weer gaan. Ons beveel dit hoogs aan. Baie baie dankie vir 'n heerlike tyd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftwood Dunes se terugvoer

Baie dankie julle, dit was ook wonderlik vir my om met 'n geruste hart mense soos julle hier kon huisves. Wat 'n voorreg. Sien uit om julle weer by Driftwood Dunes te hê.

Driftwood Dunes
Llewelyn H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewelyn H
Gesin met klein kinders

Baie netjies.

Baie netjiese plek. Alles is skoon en nuut. Sal vir enige klein gesin aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftwood Dunes se terugvoer

Thanks for your feedback, Llewelyn. It was a great pleasure to have you here. You left the place spotless clean and it was a pleasure to see that people can stay and appreciate a place. Will really recommend this couple with their child to any guesthouse. Hope to see you again soon.

Driftwood Dunes
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 17:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visvangerstraat 38, The Dunes 2, Melkbosstrand, 7437, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82f43736177e2b35884330041bbc08a5c1a2f7e6ba03a5d7d70a836ad7ce0ab6fe13786c90fec6fc9851c88f6f3d74c78d43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 38 Visvanger Street 2 The Dunes 7437 Wes-Kaap 021 201 8901 17:00-21:00 10:00 -33.711664223448 18.44574573373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem