Duifieklip

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Catherine R
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Heerlik. Heerlik gebly, fantastiese diens. Sal Duifieklip enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dierdre
Duifieklip
Dankie vir die resensie, Catherine. Ons is bly dat julle 'n aangename kuier gehad het en ons ontvang julle graag weer! Dierdré

Jaco W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

N lekker kuier saam met vriende. N Heerlike wegbreek so 2 ure van af Kaapstad. Gasvrou baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Die woning is netjies en skoon. Die kombuis het alles wat jy mag nodig hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dierdre
Duifieklip
Dankie vir die resensie, Jaco. Ek hoop dat julle lekker op die stoep kon kuier. Ons sal julle graag weer ontvang. Vriendelike groete, Dierdré

Brendan M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Peaceful. Duifieklip is, without a doubt, our new favourite place on the West Coast. Dierdre was an amazing host and her friend, Liz, gave us the warmest welcome and was always ready to assist during our stay. Thank you, ladies! We had an unforgettable weekend at Duifieklip!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dierdre
Duifieklip
Hi Brendan, Thanks for the review. The words are much appreciated. Great that you had a great weekend! That is most important. Best regards, Dierdré

Craig B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Wonderfully restful. The stay at Duifieklip was a respite for the soul. You are right on the beach. Our kids loved being able to step right out and have beach time, and sunrise and sunset walks were absolutely beautiful. The home was spacious for all six of us, and had all the amenities we needed. Thank you for a great time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dierdre
Duifieklip
Hi Craig, Thanks for taking the time to write a review. The words are special too... Kind regards, Dierdré

Annemi P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

A lovely weekend away! We loved our stay. We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dierdre
Duifieklip
Hi Annemi, We are glad that you enjoyed your stay in Hannasbaai! Please do come back. Best regards, Dierdré

Aneta S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Being so close to the tranquil sea with birdsong and seagulls is magical. Delightful! We loved the cosy homelike atmosphere and the well-equipped kitchen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dierdre
Duifieklip
Thanks very much, Aneta. Hope to see you soon! Dierdré

Steve A
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Fabulous and absolutely relaxing. Duifieklip enjoys a fabulous location right on a small beach with rocks and rock pools which we shared with a Guinea Fowl in the garden and a seal basking on a rock. The trawlers shuffling in and out of the nearby harbour added a pleasant distraction. The house was sumptuous and spotlessly clean. Fully equipped right down to an upright piano which, being non-musical, we did not play! We would have stayed longer but, sadly, with my relatives needing to catch a flight home, we could not. Recommended with confidence.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dierdre
Duifieklip
Thanks for taking the time to write a review, Steve, We are glad that you enjoyed your stay. Those are the things that make the place special to us as well. You would be most welcome to visit again in future. Kind regards, Dierdré

Liana H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Heerlike, bekostigbare verblyf teenaan die see. Duifieklip was alles wat ons voor gehoop het en meer! Dit was die ideale basis vir ons dagritte na dorpies soos Paternoster en Langebaan, maar wens eintlik ons het meer tyd gehad om 'n paar dae net op die dekstoele te lê en oor die see uit te staar! Dit is reg teenaan die see, met die mooiste uitsigte. Lieflike sonsopkoms! Op ons eerste dag het ons 'n skilpad in die tuin gewaar en 'n rob op die rotse, skaars 100 m van die huis af. Tydens kayakritte het ons meer robbe en seelewe gesien. Saans het ons die bordspeletjies en wye verskeidenheid leesstof in die boekrakke geniet! Die strande van o. a. Brittania Baai en Shelly Point is naby en hier het ons ook vir kilometers langs die see gestap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dierdre
Duifieklip
Hallo Liana, Baie dankie vir die resensie! Ons is baie bly dat julle julle tydjie by Duifieklip so geniet het. Jy noem al die dinge wat die plek vir ons ook besonders maak. Kom gerus weer. P.S. Verskoning vir die vertraging met ons reaksie; dis weens 'n tegniese epos fout.

Ingrid V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2025

Rustig in die natuur, gerieflik en pragtig. Dit was 'n wonderlike naweek weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Dierdre
Duifieklip
Middag Ingrid, Ons is eenvoudig baie bly dat julle julle naweek geniet het! Dit is vir ons ook 'n lekker kuierplek. Groete, Dierdré

Pieter L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2025

Great location for a winter break and beach walks. A real gem with easy access to the beach. The house has everything you need and then some.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Dierdre
Duifieklip
Hi Pieter, Thanks for the review! We are simply glad that you enjoyed your stay. Best regards, Dierdré

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dierdre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Hannasbaai Crescent, Hannasbaai, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA375e565d1e4779253dcacc9a58ec497d08b794f696e732977043cd00a1032aa916b4511dbc0271885315672e695f608362f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8) 72 5 1 5 18 Hannasbaai Crescent Hannasbaai 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.753178665502 18.019621688621
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang