LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Duke & Duchess Boutique Hotel | LekkeSlaap
+36

Duke & Duchess Boutique Hotel

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Duke & Duchess Boutique Hotel
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Stephan V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustig en privaat. Stylvolle meubilering.

Ideale plek vir 'n stil en rustige naweek en romantiese wegbreek.

Janadre J - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janadre J
Gesin met tieners

Uitstekend

Baie rustig en netjies. Alles wat nosig is. Baie mooi area en veilig.

Charmaine H - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine H
Besigheidsreis

Pragtige plek, met pragtige mense!

Goed geleë, maklik om te kry en baie stil area. Vriendelike, hulpvaardige diens!

Karin W - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en netjies.

Puik, veilige en netjiese verblyf!

Arno J - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, ontspanne, waarde vir geld.

Mooi badkamer, baie ruim, alhoewel lang mense die stortkop hoër sou verkies. Die kamer is regtig baie mooi en goed toegerus. Die netheid het my veral opgeval. Werklik 5-ster gehalte. Dis ons 2de keer dat ons by Duke & Duchess oornag en moet sê, die eerste keer was die ontbyt ook 5-ster. Hierdie keer was die keuse baie minder en net die gewone English breakfast. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Renette L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boonste rakke. Stylvol en elegant.

Ons is van die begin af professioneel en vriendelik verwelkom.

Karin W - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld! Puik diens! Naby alles en baie veilig!

Waarde vir geld! Puik diens, veilig en naby alles!

Johan D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties gewees.

Die plek is baie netjies en skoon en die staff daar is baie vriendelik en profesioneel. Ek sal enige tyd iemand aanbeveel om daar te bly een gaan definitief self weer terug gaan.

Sanet B - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte manier om manlief se verjaarsdag te vier!

Lara is 'n juweel - tot 'n bottel sjampanje gereed gehad om manlief se verjaarsdag te vier! Sal Duke & Duchess definitief aanbeveel!

Duke & Duchess Boutique Hotel's terugvoer

Dear Sanet,
Thank you for the wonderful review. Wishing you a wonderful Christmas and a Happy New Year.
Hope to see you soon here at D

Duke & Duchess Boutique Hotel
Deon V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi kamers.

Oukei plekkie vir een aand.

Mia V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens. Pragtige kamers.

Daar word net langsaan gebou-dit het bietjie gepla. Heerlike ontbyt. Ek sal verseker weer daar slaap... as bouery langsaan klaar is.

Andre S - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer by julle kuier!

Baie lekker gekuier. Uitstekende diens en waarde vir jou geld.

Yvonne D - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ervaring.

Ons het al in baie gastehuise in Pretoria gebly maar Duke & Duchess is by verre die beste wat diens en netheid aanbetref. Vir die eerste keer kan ek sê hierdie plek verdien 5 sterre. Die gastehuis is pragtig.

Jeffrey V - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeffrey V

We had an absolute great stay!

The service was awesome! It's an absolute great and safe place to stay. The staff is absolutely amazing! The food is also very nice. There are no bad things to say about this hotel!

Grobler V - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grobler V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese diens en wonderlike verblyf!

Ek sal dit definitief aanbeveel en weer hier aangaan - beslis beter as 5 sterre!

Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Drakensberge Laan, , Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4NjEyNDkzLTg2ZjEtNDQ1MS1iYTY2LTRiODk2NmM3NTE1Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 70 Drakensberg Avenue Waterkloof Park 0181 Gauteng 086 999 0018 16:00-22:00 10:00 -25.78916970169 28.259747639322
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!