LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dumela Flat 35 | LekkeSlaap
+11

Dumela Flat 35

Selfsorg
Dumela Flat 35
Vanaf R800
per eenheid
Beskrywing

Die woonstel is op die tweede vloer geleë met 'n balkon en beeldskone uitsigte. Die hoofslaapkamer het 1 dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 1 stapelbed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n gemeenskaplike, tweede badkamer. Die kombuis is toegerus met selfsorggeriewe met 'n eetvertrek met 4 stoele. Die sitkamer het 'n klein rusbank en ekstra sitplekke waar gaste TV kan kyk.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Tariewe
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Volledige betaling word vooraf vereis vir alle naweek-besprekings. R300 Terugbetaalbare breekskade deposito en 'n administrasiefooi van R450.00 is van toepassing per bespreking. Opsionele ekstras, wat vooraf by die kantoor bespreek kan word, sluit in: Gaste moet asb. hul eie bad- en strandhanddoeke saambring. Aangesien dit 'n troeteldiervriendelike oord is, sal daar 'n R50 ontsmettingsfooi gehef word vir klein hondjies.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manaba Beach Rd and Marine Drive 1, Manaba, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwMGIxMWI5LWU2Y2EtNDk4ZC1hYzAwLTdhZmMxYzBmNzI0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 4) 1 Manaba Beach Road and Marine Drive Manaba 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.854046044448 30.378556800664
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!