Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dumela Flat 9

Selfsorg
Dumela Flat 9
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
Beskrywing

Hierdie woonstel is op die grondvloer en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n balkon met 'n lieflike uitsig oor die see. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer en daar is 2 stapelbeddens in die tweede slaapkamer. Die volledig toegeruste kombuis beskik oor 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf. En daar is 'n sitkamerstel en 'n TV in die leefarea. Bababedjies is beskikbaar op versoek en teen 'n addisionele koste.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Volle betaling word voor die inklokdatum vereis vir alle naweekbesprekings.
Basiese skoonmaakdiens kos R100 'n dag.
'n Volle skoonmaakdiens is beskikbaar teen R150 'n dag.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 word op elke bespreking gehef en sal binne 10 dae nadat die breekskadedeposito-vorm terug ontvang word in die gas se rekening terugbetaal word.
Daar is opsionele ekstras wat vooraf by die kantoor bespreek kan word.
Gaste moet asseblief hul eie strand- en badhanddoeke bring. Ons is 'n troeteldiervriendelike oord, maar 'n skoonmaakfooi van R100 sal vir jou hondjie gehef word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manaba Beach Rd & Marine Drive 1, Manaba, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA414850e7ec1bf4c46f8d34a2bc959dc19c13d14b591bb1fe7c8b65be2f75bdf3dd0796767df4d1dd25460df8c33cc832244f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 1 Manaba Beach Road & Marine Drive Manaba 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.854084563518 30.378659069538
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem