by Dunesberry | LekkeSlaap
+35

Dunesberry

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat 35, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dunesberry is 'n bekoorlike en stylvolle kothuis net 50 m van die strand af in die klein kusdorpie Paternoster. Paternoster is aan die Weskus geleë en dis 'n weergalose vakansiebestemming.Dié eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste.

Die eenheid het 2 slaapkamers, die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer is ingerig met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof en oond, skottelgoedwasser, en koffie- en teemaakgeirewe. Die woonkamer het 'n kaggel en 'n TV met volledige DStv.

Buite het gaste toegang tot 'n braaiplek en daar is parkeerplek op die perseel. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Dunesberry sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 23 resensies vir Dunesberry
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Sonkwasstraat 35, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dunesberry het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat 35, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk4FQJ9OTNuPe747OgQdDGB1ezSr2mg64YOUgPBvUZOCafZdkpz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250  per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 35 Sonkwas Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -32.812178739669 17.882787942167
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem