Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dunstone Country House

Gastehuis
Lavender
Vanaf
Vanaf R2 200
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Lavender is 'n kothuiskamer met 'n uitsig oor die laventelveld en op die Groenberg. Die kamer het ook 'n uitsig oor die gemeenskaplike randvloeiswembad, sy eie tuin met sonstoele, en 'n tafel en stoele onder die peperboom. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is lugversorging, japonne, badhanddoeke, swemhanddoeke, koffie- en teemaakgeriewe, 'n kluis, TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD-speler, 'n USB-koppelpunt en gratis WiFi. Die kamer bied toegang tot gemeenskaplike geriewe by die stalkamers wat sowat 300 m ver is. 'n Ontbytmandjie kan by die kothuis afgelewer word, of ontbyt kan by die restaurant op die perseel geniet word.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

50% deposito word vereis om alle besprekings te bevestig.
Volle balans moet betaal word voor vertrek.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Jasmine
Vanaf
Vanaf R2 200
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Jasmine is 'n opgeknapte stalkamer met groot staldeure. Die kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is dubbelslaapbank vir 2 kinders, en 'n uitsig oor die kruietuin en op die berg van die privaat stoep af. Die kamer het lugversorging, japonne, badhanddoeke, swemhanddoeke, koffie- en teemaakgeriewe, 'n kluis, TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD-speler, 'n USB-koppelpunt en gratis WiFi. Die kamer bied toegang tot gemeenskaplike geriewe by die stalkamers wat sowat 300 m ver is. 'n Ontbytmandjie kan by die kothuis afgelewer word, of ontbyt kan by die restaurant op die perseel geniet word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

50% deposito word vereis om alle besprekings te bevestig.
Volle balans moet betaal word voor vertrek.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lily
Vanaf
Vanaf R2 200
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Lily is 'n opgeknapte stalkamer met groot staldeure. Die kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n uitsig oor die kruietuin en op die berg van die privaat stoep af. Die kamer het lugversorging, japonne, badhanddoeke, swemhanddoeke, koffie- en teemaakgeriewe, 'n kluis, TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD-speler, 'n USB-koppelpunt en gratis WiFi. Die kamer bied toegang tot gemeenskaplike geriewe by die stalkamers wat sowat 300 m ver is. 'n Ontbytmandjie kan by die kothuis afgelewer word, of ontbyt kan by die restaurant op die perseel geniet word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

50% deposito word vereis om alle besprekings te bevestig.
Volle balans moet betaal word voor vertrek.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Iris
Vanaf
Vanaf R2 200
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Iris is 'n opgeknapte stalkamer met 'n uitgang aan 3 kante, een na die kruietuin, een na die privaat stoep en een deur 'n dubbeldeur wat na 'n privaat tuin met sonstoele lei. Die kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die kamer het lugversorging, japonne, badhanddoeke, swemhanddoeke, koffie- en teemaakgeriewe, 'n kluis, TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD-speler, 'n USB-koppelpunt en gratis WiFi. Die kamer bied toegang tot gemeenskaplike geriewe by die stalkamers wat sowat 300 m ver is. 'n Ontbytmandjie kan by die kothuis afgelewer word, of ontbyt kan by die restaurant op die perseel geniet word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

50% deposito word vereis om alle besprekings te bevestig.
Volle balans moet betaal word voor vertrek.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Honeysuckle
Vanaf
Vanaf R2 200
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Honeysuckle is 'n kothuiskamer met 'n uitsig oor die kruietuin. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die kamer het sy eie tuintjie met 'n dubbelsonstoel en 'n tafel en stoele in die skadu van die peperboom. Die kamer het lugversorging, japonne, badhanddoeke, swemhanddoeke, koffie- en teemaakgeriewe, 'n kluis, TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD-speler, 'n USB-koppelpunt en gratis WiFi. Die kamer bied toegang tot gemeenskaplike geriewe by die stalkamers wat sowat 300 m ver is. 'n Ontbytmandjie kan by die kothuis afgelewer word, of ontbyt kan by die restaurant op die perseel geniet word.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

50% deposito word vereis om alle besprekings te bevestig.
Volle balans moet betaal word voor vertrek.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Guava-kothuis
Vanaf
Vanaf R3 200
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis is lekker afgeleë en tussen die wingerd en koejawelboorde geleë. Die kothuis spog met 'n privaat swembad, braai-area en 'n tuin. Daar is 2 slaapkamers met koninggrootte-beddens en een van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die ander badkamer het 'n stort. In die sitarea is daar 'n kaggel, en die kombuis is vir selfsorg toegerus, insluitend 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kothuis het lugversorging, japonne, badhanddoeke, swemhanddoeke, 'n etenstafel en stoele, gemaklike rusbanke, 'n kluis, 'n TV met sekere DStv-kanale, en gratis WiFi. Ontbyt, middagete en aandete is by die landgoed se bistro beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

50% deposito word vereis om alle besprekings te bevestig.
Volle balans moet betaal word voor vertrek.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Bovlei-pad, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA801ef742d81f1da558df4d18344b7f699d1bae246fceae7bbcc8dbdf4873a7314d5c0d345173fb67d2368febe88386759934?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 Bovlei Road Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 12:00 -33.634815472966 19.059983678574
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem