LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dunstone Country House | LekkeSlaap
+66

Dunstone Country House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Dunstone Country House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anna-marie E - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het troue op Wellington bygewoon en net slaap- en badplek gesoek.

Netjies, skoon en luuks en die personeel is baie behulpsaam. Pragtige omgewing en baie goed geleë. Sal beslis weer daar gaan draai om van die swembad gebruik te maak en sal die plek beslis aanbeveel. Baie rustig en stil.

Nico K - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Baie mooi plek met goeie ligging.

Clinton V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton V
Saam met vriende

Between vines and tranquility.

We booked the Guava Cottage for a short weekend getaway from the city. We were 4 adults and 1 child. The Guava Cottage is kitted beyond expectation. One can easily buy only a few groceries and feel right at home. It has a great outside braai, and a private pool with a lot of space to relax. The access to a honesty cellar was a great touch - an assortment of Dunstone wines to drink just in case you did not pack in (or packed enough). They even sponsored one; we payed for the rest. Although the restaurant was a stone's throw away, we never felt that it infringed on our privacy. Also, it was so convenient to pop over for a breakfast. Our child absolutely loved the play area! And as you walk on the property, there are goats, pigs and horses to entertain the inquisitive. We loved the fact that it was isolated within the valley. Great for the mountain biking enthusiast, or the grape connoisseur. Abbi's communications was amazing. Even though we did not meet in person, she was always a phone/email away. Thanks so much!

Dunstone Country House's terugvoer

Thank you so much for the lovely review, so glad you had a wonderful time at Dunstone's Guava cottage.

Dunstone Country House
Mariska D - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

We had a superb stay, every detail was seen to and we enjoyed it very much!

Duan T - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly service, neat cottage, tranquil environment.

This place gives you more than expected! We were immediately in love with this place and will definitely go back in the future! We are also happy to refer anyone to Dunstone with peace of mind.

Glenda D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda D
Gesin met klein kinders

Dit is 'n wonderlike plek en het al die boksies vir ons getiek!

Ons naweekverblyf was van die begin tot die einde die moeite werd. Hou van binne en buite. Ons sal nie huiwer om na hierdie plek terug te keer nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

This is a great place, it ticked all the boxes for us!

From start to finish our weekend stay was well worth it. Love the interior and exterior.Would not hesitate to return to this venue.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Luc V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luc V
Saam met vriende

Die perfekte plek om die Wynroete te begin.

Ons het sulke goeie herinneringe van ons tyd by Dunstone. Dit het ons verwagtinge ver oortref. Dankie vir die onvergeetlike tydjie. Sal graag weer in die toekom hierheen wil kom.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Perfect place to start the wine route.

We keep outstanding memories on our stay @Dunstone. This exceeded by far our expectations. Thanks for making this an unforgettable experience. We would love to come back in the future.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Dunstone Country House's terugvoer

Dear Luc

Thank you for your lovely review.

We look forward to hosting you again.

Regards

Dunstone Country House
Dailena P - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dailena P
Enkelreisiger

Mooi en rustige omgewing.

Personeel uitsonderlik behulpsaam en reageer baie vinnig op versoeke/opmerkings. Ontbyt was smaaklik met wye keuse. Kamer was baie goed toegerus.

Corrie K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is waarheen jy gaan om te "unwind" en rustig te wees.

Ons was in die Lavender room, pragtig skoon en werklik waarde vir jou geld. Ons familie was in die Guava Cottage en dit is werklik baie goeie waarde vir jou geld. Ek was werklik beïndruk met die ligging, natuurskoon en uitleg van die estate. Die personeel het uit hul pad gegaan vir ons gemak en om ons tuis te laat voel. Die kos was van baie hoë gehalte en ek sal definitief die verblyf aanbeveel aan 'n familie (die kothuis) of 'n egpaar wat net weer stil wil staan en asem haal. Dankie vir die aanbeveling.

Dunstone Country House's terugvoer

Baie dankie Corrie vir die wonderlike boodskap ons waardeer dit vreeslik en is bly dat julle die tyd geniet het.

Vriendelike Groete,
Dunstone Span

Dunstone Country House
Juanita J - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Dunstone is baie goeie waarde vir geld. Die ontbyt is al klaar omtrent werd wat 'n mens vir alles betaal! Dit is ook die moeite werd om by die restaurant (Stone Kitchen) te gaan eet. Die kos is uitstekend en die pryse gelykstaande aan omtrent 10 jaar terug. Waar kry mens nog 'n bottle wyn vir R100? Dunstone is beslis tops.

Hermanie D - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermanie D
Gesin met tieners

Groot bederf.

5-ster-behandeling van die oomblik wat jy arriveer. Pragtige omgewing, heerlike kos, vriendelike diens.

Karen Van Aardt V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen Van Aardt V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, wonderlike bederftyd.

Pragtige plek, mooi uitsig, vriendelike personeel, heerlike kos.

Silen F - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlike, rustige en puik verblyf uit die boonste rakke.

Ons het dit vreeslik baie geniet. Die diens was puik en die personeel baie vriendelike en behulpsaam.

Dunstone Country House's terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te ontvang in die toekoms

Vriendelike groete

Carmen

Dunstone Country House
Sharleen U - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharleen U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker oornag.

Pragtige plek met die lekkerste kos en vriendelike diens!

Vanaf R2 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Bovlei-pad, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA801ef742d81f1da558df4d18344b7f699d1bae246fceae7bbcc8dbdf4873a7314d5c0d345173fb67d2368febe88386759934?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 Bovlei Road Wellington 7655 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 12:00 -33.634815472966 19.059983678574
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!