Stilbaai-Wes Akkommodasie by Duntrune Beach House | LekkeSlaap
+42

Duntrune Beach House

6 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Aug 2020 tot 31 Aug 2020.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visvywerlaan 24, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 900 R2 465 per nag (vir 12 persone)

Beskrywing

Duntrune Beach House is 'n ruim selfsorghuis in Bosbokduin Privaat Natuurreservaat in Stilbaai-Wes en bied slaapplek aan 12 gaste.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en 'n solderarea met 3 enkelbeddens. Drie van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die kamers bied 'n pragtige uitsig oor die fynbos en see. Die kamers het gedeelde toegang tot 3 badkamers met baddens en storte. Gaste moet asb. hulle eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n mikrogolf, groot Smeg-gasstoof en elektriese oond, yskas en diepvrieskas toegerus. Die waskamer het skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër.

Die sitkamer is op die eerste-verdieping en het 'n TV en DStv is op versoek teen R60 per dag beskikbaar. Die leefarea op die onderste verdieping het 'n knus kaggel, eetarea en 'n uitsig oor die see. Daar is 'n pooltafel en verskeie boeke en speletjies. Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.

Die area bied verskeie wandelpaadjies vir voetslaan of velddraf, visvang, duik, branderplankry, kajakvaart, voël-, walvis- en dolfynkyk en die Stilbaai Gholfbaan is minder as 4 km weg.

Gaste kan op 'n Sondag later uitklok indien nodig.

Slaapplek

’n Bespreking by Duntrune Beach House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Duntrune Beach House
Netheid
3.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Visvywerlaan 24, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Duntrune Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 900
Vanaf R2 465
per nag (vir 12 persone)
was R2 900
Vanaf R2 465
per nag (vir 12 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visvywerlaan 24, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda5dmhfB7XEonoKiYDrI0ngdGLt1aJVeNWAreitbRR3VKDqQ8y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 900, nou Vanaf R2 465  per nag (vir 12 persone) 6 5 1 5 24 Visvywer Avenue Still Bay West 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.39964775129 21.411716371226
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za