Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Duplex River Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River Club Estate, Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Duplex River Cottage is op die veilige River Club-landgoed in Plettenbergbaai. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n dupleks-eenheid in ’n stil area, met ’n privaat tuin en braaigeriewe. Daar is ’n stoep wat lei na ’n brug na tuine en die meer.

Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied verblyf aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook 'n kombuisie en 'n privaat balkon. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het ’n bad en stort. Die kothuis het ’n kombuis en ’n oopplan-sitarea en eetarea wat na ’n patio met ’n uitsig oor die tuin lei. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met ’n yskas, oond, stoof, 'n mikrogolfoond, wasmasjien en aparte droogarea in die erf. Daar is ’n TV in die sitarea met DStv-kanale.

Daar is ook braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Die River Club-landgoed is gesinsvriendelik. Daar is grasperke, ’n rivierfront vir kinders om vis te vang en te roei, sowel as tennis- en muurbalbane.

Die landgoed is stapafstand vanaf winkels en restaurante, en bied maklike toegang tot die strande.

Slaapplek

’n Bespreking by Duplex River Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Nadine Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 3

Jaar gelys 3

Ligging

  • River Club Estate, Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River Club Estate, Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA244f1cea66ae525261f2bf7fc25830a85467ffc26a5737cdef16d201fb7c9ad533eb43789c0ec289fee9e7c68bc1bb07681c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag (plek vir 6) River Club Estate Piesang Valley Road 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.060769718027 23.367665439673
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem