Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Durbanville Hills

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Corina Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Maande gelys 12

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Durbanville Hills
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kobus U - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus U
Enkelreisiger

Net wat die dokter voorgeskryf het.

Lekker sentraal, klein vertrek, maar met alles wat jy nodig het. Sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Durbanville Hills se terugvoer

Dankie, Kobus. Sien uit om jou weer te huisves.

Durbanville Hills
Monique V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V
Enkelreisiger

Excellent.

Friendly hostess and a beautiful and neat room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Durbanville Hills se terugvoer

Thank you for your stay, Monique Van Vuuren, and for the great review. I look forward to hosting you again.

Durbanville Hills
Grzegorz H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grzegorz H
Besigheidsreis

Very nice stay.

Very private place with good internet, to some extent protected from power cuts. All work done. Very good pricing - good value for money. The host - super!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Durbanville Hills se terugvoer

Hi Gregorz. Thank you for your lovely review. Hope we have the pleasure of hosting you again.

Durbanville Hills
Marinda S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda S
Enkelreisiger

Skoon, netjies, huislik, veilig.

Almal is regtig baie vriendelik. Dit is baie skoon, netjies en veilig. Die area is lekker stil. Ek het heerlik geslaap en gekuier. Ek sal dit vir seker aanbeveel en ek sal self weer hier kom oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Durbanville Hills se terugvoer

Baie dankie Marinda. Sien uit om jou weer te sien.

Durbanville Hills
Marina D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina D
Enkelreisiger

Baie gerieflik en mooi.

Die gastekamer het alles in wat jy benodig. Heerlike ontbytversnapering was 'n bonus en ek sal enigiemand aanbeveel na die netjiese gastekamer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Durbanville Hills se terugvoer

Dankie Marina. Goed gaan.

Durbanville Hills
Dewald Sarel W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald Sarel W
Enkelreisiger

Lekker!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R420
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R420
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R420
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cedarberg-weg 28, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa533c2d16c1b08095b0dfd2493377988555247116f58f921747eec16f1a8fdbd6311bbfa46170b9e637a78e0afbffdf9b6e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag (plek vir 1) 6 5 1 5 28 Cedarberg Way Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-16:00 10:00 -33.84717 18.64121
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem