LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dusk to Dawn Farm Guest House | LekkeSlaap
+41

Dusk to Dawn Farm Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Dusk to Dawn Farm Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Margriet V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margriet V
Gesin met klein kinders

Ons verblyf by Dusk to Dawn was fantasties!

Dusk to Dawn is 'n pragtig geleë gastehuis tussen heuwels in 'n landelike omgewing. Ons het geniet van die rustige plaaslewe se ritme en geluide, en die vriendelike ontvangs van die gasvrou. Ons pragtige huisie was goed toegerus en baie skoon. Die groot ontbyt die volgende oggend was heerlik - gemaak van die eiers wat ons dogter self in die hoenderhokke gaan soek het nadat sy die alpaca's kos gegee het! Ons sal beslis weer daar gaan oorbly indien ons in die omgewing is. Baie dankie vir julle vriendelike gasvryheid.

Andrea F - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm gasvryheid!

Ons was baie vriendelik ontvang, en het die rustige plaaskuier baie geniet. Die kamers is perfek toegerus met die hoogste kwaliteit meubels en linne, die kos was heerlik en die kamer gerieflik en warm. Wonderlike uitsigte, baie diertjies om na te kyk en lekker plaasatmosfeer. Ons het soos royalty gevoel! Sal dit beslis kan aanbeveel.

Kobie D - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Dit was 'n goeie ervaring. Sal weer by hulle tuisgaan!

Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Wagendrift, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRjNzFlYmU0LTFjZTktNDk0Yy1iOGZmLTA2NTAxOWE3YmZhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 Farm Wagendrift Piet Retief 2380 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.19497 31.00185
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!