Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Du'SwaRoo Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Patricia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 19

Maande gelys 10

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Du'SwaRoo Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Diana W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diana W
Gesin met klein kinders

Lovely setting and surroundings.

I cannot give a fair rating of how a stay would be in normal circumstances but I think it would be a very pleasant place to stay. There was a local powercut that had already lasted more than 24 hours, and the backup solar system was barely functioning because there had not been enough sun. So it was rather dark with flickering low-level lights inside the house, and self-catering was out of the question. The host was kind and helpful, gave us gas to boil water for tea, apologized for the lack of hot water in the showers, and directed us to a nearby restaurant where we had a delicious meal much better than what I had been thinking of cooking. We slept well and had a cold shower in the morning. The host had given us info and passwords for WiFi, but it too was affected by the power outage. I don’t think this feedback of a very difficult time for them should be shared on your website.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hantie A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie A
Gesin met tieners

Ongelooflike verblyf - eerste klas!

Absoluut wonderlik. Alles was van uiterse hoë gehalte. Uitstekende en vriendelike diens. Die verblyf is baie mooi, netjies en baie gerieflik. Ongelooflike mooi uitsig. Ons sal graag weer hier kom bly - alles was pragtig en met sorg gedoen - daar is niks wat mens kortkom. Al ons verwagtinge oortref. Sal die verblyf beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthinus S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marthinus S
Saam met vriende

Bevredigend.

Het kothuis gehuur maar net een kamer gekry. Bottel wyn was 'n bonus. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Du'SwaRoo Cottage se terugvoer

Hierdie besoekers het die gebruik van die volle huis benut. Daar is 'n hoofslaapkamer met 'n en-suite badkamer. Die twee ander slaapkamers was gesluit aangesien hulle net twee volwassenes was wat net die hoofslaapkamer benodig het.

Du'SwaRoo Cottage
Isabel N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel N
Enkelreisiger

Heerlik gerus in pratige natuurskoon.

Eienaars baie vriendelik en ontvangs hartlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande verblyf op ons Roete 62 toer.

'n Pragtige kothuis, keurig toegerus en 'n mooi uitsig oor die plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna L
Saam met vriende

Rustig!

Ja, ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicholaas S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholaas S

Heerlik, rustig & ontspanne.

Ons het heerlik in die pragtige kothuis gebly. Ons het veral die rustige kuier op die mooi stoep geniet. Baie dankie aan Pat, en Riana vir hul ekstra moeite met die braaigeriewe, die wynproe, en die deli lekkernye. Sal definitief volgende keer langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette K

Wyn, olywe en gasvryheid. Wat meer kan mens vra.

Regte klein weggesteekte juweeltjie. So bly ons het die plekkie ontdek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi R
Saam met vriende

Baie bilik, baie gerieflik en 'n heerlike stoep en tuin!

Lieflike groot huis. Baie goed ingerig met 'n lekker stoep en 'n privaat tuin agter (perfek vir ons hondjie gewees). Ons het net 1 aand hier oornag, maar sal vir seker weer van die verblyf gebruik maak. Dit is baie billik geprys en het alles gehad wat ons benodig het! Baie vriendelik en gasvry - selfs toe ons eers na donker daar arriveer het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie J
Saam met vriende

Vyfster wegbreek!

Lieflike akkommodasie. Alles en nog meer wat 'n mens nodig kan kry, is beskikbaar. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs, die bottel yskoue Chenin Blanc uit die Du'Swaroo kelder en die heerlike beskuit wat ons verwelkom het. Vyfsterre en 'n 20 uit 10 vir Du'SwaRoo Cottage!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Tussen die wingerde, rustig, netjies met alles wat jy benodig.

Gasvrye ontvangs, plaasstilte en 'n netjiese volledig toegeruste huisie met 'n pragtige uitsig. Voeg by 'n bottel yskoue wyn in die yskas en 'n wynproe net om die draai. Wat meer het 'n mens nodig? Hier kan jy afskakel en net ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mareleze D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareleze D
Gesin met tieners

Ongelooflik.

Ongelooflike mooi plekkie, met awesome eienaars. Dus regtig 'n tuisgevoel atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sakkie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker, gerieflik sonder enige probleme.

Die cottage is 'n klein ou Kaapse styl atmosfeer huisie op die dieselfde perseel as die eienaar se wynkelder op 'n grondpad vanaf Calitzdorp. Daar is 'n baie mooi uitsig vanaf die stoep toegerus met gemaklike stoele slegs na Calitzdorp se kant toe. Die plekkie is toegerus met alles wat 'n mens nodig het en het 'n lekker groot yskas/vrieskas met 'n groot thermo fan oond en glasblad stoof. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n dakwaaier wat baie gerieflik was. Die TV het slegs beperkte kanale en ons het die Afrikaanse KYKNET-kanale bietjie gemis. Ons het geen probleme met WiFi en selfoonopvangs gehad nie. Die oprig van 'n motorafdak of skadunet by die plekkie kan dalk 'n groot aanwins wees vir die warm somerdae. Ons het 4 nagte hier oorgebly en die omgewing van hier af verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Privaat, stil en rustige omgewing met vriendelike en behulpsame eienaars.

Ons het die kuier/oornag daar baie geniet. Baie lekker stil en rustige omgewing. Sekuriteit is goed. Goed toegerus met die basiese behoeftes vir 'n oornagplek. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roy A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy A
Saam met vriende

A wonderful stay in a beautiful setting.

If you are looking for a relaxed stay in a serene setting, this is the place to be. Wonderful hosts. I was welcomed with a bottle of their own Chenin Blanc. When I booked, I didn't realize it was on a Port farm. The accommodation was top-notch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring by 'n olyf- en wynplaas. Fantastiese gasvryheid.

Wyn- en olyfproe was heerlik.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delia A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia A
Gesin met klein kinders

Gerieflike verblyf met die mooiste uitsig oor wynlande!

Wow! Ons verwagtinge was oortref. Dit is 'n regte plaashuis - maar groot! Die uitsig is pragtig aan alle kante. Dit was stormkoud, maar die temperatuur binne die huis was konstant lekker, sodat ons amper nie komberse deur die nag nodig gehad het nie. Ons is baie vriendelik ontvang, die eienaars stap regtig die ekstra myl en is gereed om enige vrae te beantwoord of hulp te bied. Met die ontvangs was daar heerlike beskuit wat op ons gewag het, melk was reeds in die yskas vir koffie en 'n lekker bottel van hul eie wyn was in die yskas. Ons het regtig lekker gekuier. Die wynkelder met 'n groot verskeidenheid wyn en die lekkerste ingelegde produkte is reg langs die kothuis. Ek wou net gaan proe, toe stap ek weg met 4 bokse goed! Dit is beslis 'n moet as jy daar tuisgaan. Ek kan regtig 'n opstel skryf, maar die punt is - ek beveel Du'SwaRoo hoogs aan en ons sal verseker weer daar tuisgaan! Enige iets om dalk in ag te neem as jy 'n gesin met baie klein kinders is, is dat daar nie regtig 'n buitespeelplek is nie. Dit was gelukkig reënerig en die huis is lekker groot, so my kind het binne besig gebly. Daar is ook 'n houtblokkiespelletjie op die tafel vir ons uitgesit, waarmee my kleintjie ure lank besig gehou is. Hierdie plekkie verdien 10 sterre, nie net 5!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelius D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius D
Saam met vriende

Fantasties. Defnitief waarde vir jou geld.

Die plek is skoon, rustig, veilig en ruim. Alles wat jy nodig het vir 'n lekker wegbreek. Die sonkrag gedurende beurtkrag is 'n lekker bonus. Dankie Pat en Kallie vir jul gasvryheid julle het ons sommer tuis laat voel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie M

Pragtige plaas met mooi uitsigte en het heerlik warm geslaap.

Pat en Kallie Calitz was baie gasvry en vriendelik. Kallie is ook die wynmaker en sy wyn is van 'n baie hoë standaard. Pat se ingelegde produkte en olywe is heerlik.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenfontein-weg, Du’SwaRoo Wyn- en Olyfplaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf59f2416e733eb55439fd294b317ddcdb26529daa42c439be57965c943e74e5b249124f8a6f93c3cc0ff938e9aadec2265c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 Groenfontein Road Du’SwaRoo Wine and Olive Farm 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.516109336612 21.694207357672
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem