Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Du'SwaRoo Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenfontein-weg, Du’SwaRoo Wyn- en Olyfplaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Du'SwaRoo Cottage is 'n knus kothuis op die Du'SwaRoo Wyn- en Olyfplaas sowat 2 km buite Calitzdorp op die Groenfontein-pad. Die kothuis is direk langs die Du'SwaRoo-wynkelder wat dit die ideale opsie vir 'n wegbreeknaweek maak.

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en die aparte badkamer het 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n sentrale etenstafel toegerus is. Dit lei na 'n sitarea met lugversorging, gemaklike sitplek, 'n gasverwarmer en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat stoep met pragtige uitsigte oor die vallei. Die kothuis het sonpanele om beurtkrag te verlig.

Slaapplek

’n Bespreking by Du'SwaRoo Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Du'SwaRoo Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Patricia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 19

Maande gelys 10

Ligging

  • Groenfontein-weg, Du’SwaRoo Wyn- en Olyfplaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Du'SwaRoo Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenfontein-weg, Du’SwaRoo Wyn- en Olyfplaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf59f2416e733eb55439fd294b317ddcdb26529daa42c439be57965c943e74e5b249124f8a6f93c3cc0ff938e9aadec2265c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 Groenfontein Road Du’SwaRoo Wine and Olive Farm 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.516109336612 21.694207357672
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem