Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DuVon Farmhouse

Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Elke eenheid het slaapplek vir 4 gaste en dit het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het sy eie badkamer. Daar is geriewe soos 'n oopplan-kombuise wat met hul eet- en sitareas aaneenskakel. Die kombuiskaste beskik oor alles wat jy benodig vir selfsorg, en daar is 'n stoof en oond, yskas, mikrogolfoond en broodrooster, asook koffie- en teemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Neem asb. kennis dat 'n minimumverblyftydperk geld oor naweke en op openbare vakansiedae.

Die volgende is gratis tydens jou verblyf: 'n bottel DuVon-wyn (2 nagte en meer), DStv, koffie, tee en suiker.

Die volgende rugsteunstelsels is in plek vir beurtkrag:
- Ononderbroke internet
- 'n Omsetter vir ligte, TV en waterpompe
- 'n Gasstoof en 'n ketel

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Elke eenheid het slaapplek vir 4 gaste en dit het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het sy eie badkamer. Daar is geriewe soos 'n oopplan-kombuise wat met hul eet- en sitareas aaneenskakel. Die kombuiskaste beskik oor alles wat jy benodig vir selfsorg, en daar is 'n stoof en oond, yskas, mikrogolfoond en broodrooster, asook koffie- en teemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Neem asb. kennis dat 'n minimumverblyftydperk geld oor naweke en op openbare vakansiedae.

Die volgende is gratis tydens jou verblyf: 'n bottel DuVon-wyn (2 nagte en meer), DStv, koffie, tee en suiker.

Die volgende rugsteunstelsels is in plek vir beurtkrag:
- Ononderbroke internet
- 'n Omsetter vir ligte, TV en waterpompe
- 'n Gasstoof en 'n ketel

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: DuVon, Goree, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqUMsvzao14dpz1ysvEhL0wNhMoNYTXGrtfsvgnuqWk6Xtts9cK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 DuVon Goree 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.812965365308 19.785035848618
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem