DuVon Farmhouse
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Neem asb. kennis dat 'n minimumverblyftydperk geld oor naweke en op openbare vakansiedae.
Die volgende is gratis tydens jou verblyf: 'n bottel DuVon-wyn (2 nagte en meer), DStv, koffie, tee en suiker.
Die volgende rugsteunstelsels is in plek vir beurtkrag:
- Ononderbroke internet
- 'n Omsetter vir ligte, TV en waterpompe
- 'n Gasstoof en 'n ketel
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: DuVon, Goree, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom