DuVon Farmhouse
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 20 Mei 2024 tot 29 Aug 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: DuVon, Goree, Robertson, 6705, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 150R767 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die DuVon Plaashuis is sorgsaam gerestoureer en verdeel in aparte eenhede, tussen die wingerde en tuine van 'n pragtige familie-wynplaas. Dis sowat 40 km van Worcester en 10 km van Robertson af in die pragtige vallei van wyn en rose.
Die stoepe het uitsigte oor die tuin tot by 'n pragtige swembad wat op sy beurt 'n uitsig het wat oor 100 hektaar wingerd en verder strek.
Elke eenheid het 2 slaapkamers, elk met sy eie badkamer. Albei eenhede het oopplan-kombuise wat met hul eet- en sitareas aaneen skakel. Die kombuiskaste beskik oor alles wat jy benodig vir selfsorg, en daar is 'n stoof en oond, yskas, mikrogolfoond en broodrooster, asook koffie- en teemaakgeriewe.
Hierdie huis is voorbereid vir beurtkrag en het ononderbroke WiFi-toegang, omsetters vir die ligte, televisie en waterpompe, gasstowe en 'n ketel van vlekvrye staal in die geval van kragonderbrekings.
Hierdie eenhede is apart van mekaar en volledig toegerus.
Indien gaste 2 aande of meer bespreek ontvang hulle 'n komplimentêre bottel wyn en varsgebakte broodjie met aankoms.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Laura Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 93
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- DuVon, Goree, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink DuVon Farmhouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: DuVon, Goree, Robertson, 6705, Wes-Kaap