Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

D.V. Engelhijs

Strand-eenheid
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ateljeewoonstel het lieflike uitsigte en is versier met spesiale kunswerke. Die woonstel bestaan uit 'n en suite-badkamer en 'n oop kombuisarea met 'n yskas, gasstoof, mikrogolf en ander nodige kombuistoebehore. Daar is 'n koningingrootte-bed. Verder is daar ook volledige DStv en 'n buitebraai, 'n stoep en sy eie ingang. Gratis WiFi en herlaaibare ligte is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Breekskade sal volledig betaal moet word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Seefront-eenheid
Vanaf
Vanaf R1 300
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is stylvol en met verskeie kunswerke versier. Dit is net oorkant die strand. Die slaapkamer het 'n en suite-badkamer en verder is daar 'n sitarea/eetarea, 'n TV met DStv-kanale, 'n kombuis met 'n elektriese stoof, mikrogolf en 'n yskas-vrieskas, en 'n stoep met braaiplek. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Breekskade sal volledig betaal moet word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Seefront-woonstel
Vanaf
Vanaf R2 000
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is stylvol versier. Die strand is net oorkant die straat! Die eenheid het ook 2 slaapkamers wat elkeen 'n en suite-badkamer het. Die sitkamer het 'n platskerm-TV (met al die DStv-kanale). Die kombuis het die gewone toebehore, 'n gasstoofplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas en 'n privaat stoep/braaiplek met see-uitsigte. Gratis WiFi en herlaaibare ligte is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Breekskade sal volledig betaal moet word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat 36, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd599c1857eb5f964dc90ef85e6479c0c015788eb216526b3d72c168815fac866e99608d852bb8d1256d924415a12d099eb8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 179 5 1 5 36 Strandloper Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.807984 17.893465