Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dwarswegstrand 19

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anna-Lize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir Dwarswegstrand 19
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lydia N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia N

Gerieflik, baie naby die strand, veilige omgewing. Beslis die besoek werd.

Dit was 'n heerlike verblyf in Dwarswegstrand 19 se ruim huis met alle geriewe. Dit het aan al ons verwagtinge voldoen. Die veilige omgewing en gerieflike braai-area het bygedra tot 'n ontspanne vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf en ligging was ongelooflik. Sal weer en weer wil gaan!

As jy 'n liefde vir die see het, is dit die plek! Alles was baie aangenaam, en sal vir seker weer daar wil tuisgaan; dit was skoon, netjies, ruim, mooi en versorgd. Die omgewing en mense is rustig en dit was so lekker om kinders weer buite te sien speel in die straat. Die huis het aan al ons behoeftes voldoen en die kuierplek by die braai was 'n groot bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annebet K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annebet K
Gesin met klein kinders

Dit was die perfekte vakansie! Ons het elke oomblik geniet!

Ons het 'n fees gehad! Alles was lieflik - die huis, die area en natuurlik die pragtige strand. Ons kan nie wag om weer te gaan kuier nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suretta M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretta M
Gesin met tieners

Fantastiese lekker plekkie.

Ons is gesin van 5 en ons almal het dit baie geniet. Die ligging is regtig goed en ons het heeltyd baie veilig gevoel. Die kinders kon alleen gaan rondstap en fiets ry. Die huis is ook baie goed ingerig met als wat nodig is en die braai-area was ons kuierplek. Die stort aan die buitekant is bonus, want as mens van die strand af kom, kan hulle stort en skoon aantrek en geen sand word dan in die huis ingebring nie. Baie dankie vir Anna-Lize dat jy ons so welkom laat voel het en jou hulp met als. Ons sal beslis weer vir julle kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner R
Gesin met klein kinders

Clean, modern, safe.

An Inside- shower, would have been a bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarswegstrand 19 se terugvoer

Dankie Werner vir jou mooi gradeering. Die huis het wel 'n binne stort. As jy die oorsig gelees het sou jy sien dit is in die tweede badkamer.
Groete
Dwarswegstrand 19

Dwarswegstrand 19
Arina S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arina S
Gesin met tieners

Veilig, gemaklik en naby die strand.

Ons het heerlik gekuier, gemaklik gebly en dit geniet om so naby die strand te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V
Gesin met tieners

Absoluut fantasties.

Heerlike huis om te braai, kuier, rus en familietyd saam te hê. Die huis is baie netjies en so mooi. Sal enige dag weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V
Gesin met klein kinders

Ontspannend.

Perfekte verblyf in perfekte ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus B
Gesin met klein kinders

Lieflike plek, baie naby aan die see.

Skoon, netjies, alles op sy plek! Lekker braai-lapa. Veilige omgewing en baie naby die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon!

Was heerlik om net 'n paar tree van strand te wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V
Gesin met klein kinders

Rustig en kommervry.

Baie netjies, ruim en baie goed toegerus. Met die strand 'n paar treë weg. Die kinders kon lekker buite speel saam ander vakansiegangers se kinders tot laat. Privaat ook met heerlike braai-area. Sal dit absoluut aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 490
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 490
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 490
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: GG Cillierstraat 19, Dwarswegstrand, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvNoOiLjIS55i55rDhI154wgBTuZAvANRq6iwLoXb3nHqjj1cSl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 19 GG Cillierstreet Dwarswegstrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.050956372015 22.271571509787
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem