LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dwarswegstrand Beach House | LekkeSlaap
+25

Dwarswegstrand Beach House

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 27, Dwarswegstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 890 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dwarswegstrand Beach House is in Groot-Brakrivier, Dwarswegstrand en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike houtstrandhuis met see-uitsigte. Dié huis is stapafstand van die mooi strand af. Gaste word gesuis deur die klank van die branders en kan uitsigte oor die see vanaf die boonste en onderste dek asook die slaapkamers af geniet. Gaste kan dalk ook 'n dolfyn of 2 gewaar.

Die uitleg van die huis is van so 'n aard dat gaste die beste see-uitsigte kan geniet. Op die eerste verdieping is daar 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, stoof en oond, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die kombuis het ook 'n ontbyttoonbank. In die leefarea is daar 'n etenstafel en stoele en in die sitarea is daar 'n TV en kaggel. Die dek aan die voorkant van die huis het stoepmeubels, braaigeriewe, ’n hangmat en gemakstoele.

Daar is 3 slaapkamers en 2 volle badkamers op die onderste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n see-uitsig en 'n koningingrootte-bed asook en 'n en suite-badkamer en aantrek-area. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het elk ’n stort, bad, toilet en ’n wasbak. ’n Toesluitmotorhuis en 1 parkeerplek is beskikbaar.

Die ligging van die huis is ideaal vir diegene wat die Tuinroete wil verken met al sy besienswaardighede, staproetes en avonture. Gaste kan strandlangs stap na die skeepswrak naby Glentana, gholfspeel in George, walviskyk in Mosselbaai, 'n wildrit geniet in die Botlierskop Private Game Reserve, gaan stap in die Outeniekwa Nasionale Park of smul aan seekos al langs die kus. Daar is 'n paar plaaslike inligtingsboeke in die huis.

Slaapplek

’n Bespreking by Dwarswegstrand Beach House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Dwarswegstrand Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Kloofstraat 27, Dwarswegstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dwarswegstrand Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 890
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 890
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 27, Dwarswegstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f91f484b352aeba20efdd3972913ef60c5d70641499aed6a5fb03c9c3c151524363f7879597bd7c6f5d4657689a6cc79375?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 890  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 27 Kloof Street Dwarswegstrand 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.050564637216 22.277125410919
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!