LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dwarswegstrand Beach House | LekkeSlaap
+25

Dwarswegstrand Beach House

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Dwarswegstrand Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marais B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marais B
Gesin met klein kinders

Ontspannende langnaweek gevul met pragtige uitsigte oor die see.

Die huis is toegerus met baie gemaklike meubels wat gesorg het vir baie lekker rus by die see met 'n ongelooflike uitsig oor die see. Houthuise word gewoonlik gekenmerk deur geraas en dat mens elke beweging hoor in die huis. Dit was glad nie die geval met die huis nie. 'n Hoogtepunt was vir seker die walvisse wat ons gewaar het vanaf die stoep wat in die vlakwaters kom lê het. Sal baie graag gou weer wil terugkeer vir 'n vakansie hier.

Dwarswegstrand Beach House's terugvoer

Thank you very much for staying with us. We hope to welcome you at Dwarswegstrand again soon.

Dwarswegstrand Beach House
Jacobus L - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus L
Gesin met klein kinders

Die ontvangs was warm en baie vriendelik.

Die huis is baie goed toegerus, skoon en netjies. Die uitsig is baie goed, sal enige tyd weer soontoe gaan. Jy kan heerlik stap in 'n baie veilige omgewing met 'n pragtige, lang strand.

Dwarswegstrand Beach House's terugvoer

Thank you very much. We hope to welcome you again soon.

Dwarswegstrand Beach House
Christa D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa D
Gesin met tieners

Heerlike plek met pragtige uitsig.

Ons het elke dag groot skole dolfyne sien verbygaan. Lekker ruim huis met alles wat mens nodig het.

Dwarswegstrand Beach House's terugvoer

Thank you very much, Christa! The dolphins really are lovely in the mornings. Hope to see you back soon!

Dwarswegstrand Beach House
Esme J - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme J
Gesin met tieners

Ons het ons kuier by Dwarswegstrand Beach House baie geniet. Die plek is baie skoon, netjies en goed versorg.

Die huis is groter as wat dit op die foto's lyk en die uitsig kan beslis nie goed genoeg op 'n foto vasgevang word nie! Hulle het ons baie welkom van die begin af laat voel en kontak gehou tydens ons verblyf. Ons sal dit beslis aanbeveel vir gesinne of 'n groep vriende!

Dwarswegstrand Beach House's terugvoer

Thank you very much, Esme! We hope to welcome you back soon.

Dwarswegstrand Beach House
Vanaf R1 890
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 890
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 890
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 27, Dwarswegstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f91f484b352aeba20efdd3972913ef60c5d70641499aed6a5fb03c9c3c151524363f7879597bd7c6f5d4657689a6cc79375?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 890  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 27 Kloof Street Dwarswegstrand 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.050564637216 22.277125410919
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!