Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dwarswegstrand Home

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Mikael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Dwarswegstrand Home
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Celesti K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celesti K
Gesin met tieners

Heerlike gesinsvakansie.

Die huis is skoon en netjies en het genoeg slaapplek vir familie en vriende. Stil area met baie vriendelike mense en stapafstand na die strand. Gerieflike braaigeriewe met lieflike uitsig op die see vanaf die dek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarswegstrand Home se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Celesti.
Ons is bly julle kon dit geniet al was daar Covid inperkings. Sterkte vir 2021

Dwarswegstrand Home
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanitha W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanitha W

Baie rustig en ontspannend.

Die huis was baie skoon gelaat vir ons. Oorgenoeg eetgerei. Gerieflike braai en leefareas. Kamers ruim en genoeg pakplek. Die deurloop na die twee agterste kamers was dalk by tye bietjie ongemaklik. Baie veilige buurt. Genoeg parkeerplek. Ons kon lekker ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarswegstrand Home se terugvoer

Baie dankie vir die gawe resensie Tanitha. Ons is bly julle het dit geniet.

Dwarswegstrand Home
Willem C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem C
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Huis was perfek vir ons!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarswegstrand Home se terugvoer

Baie dankie vir die gawe resensie en terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer te huisves. Voorspoed vir 2019!

Dwarswegstrand Home
Vanaf
R4 180
per nag (plek vir 15)
Vanaf
Vanaf R4 180
per nag (plek vir 15)
Vanaf
R4 180
per nag (plek vir 15)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: GG Cilliestraat 27, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmNjk3YTk1LTY2MjItNDM5YS1iMjFhLWE3ZjJlNTYwOTZlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 180 per nag (plek vir 15) 4 5 1 5 27 GG Cillie Street Bothastrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.05104603611 22.270683199167
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem