Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dwarswegstrand

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thys Olivier-straat 36, Dwarswegstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 350 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Dwarswegstrand is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in die skilderagtige omgewing van Groot-Brakrivier en bied rustige verblyf aan groot gesinne of groepe vriende.

Dié huis het slaapplek vir 11 gaste en spog met 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, dubbelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Dit lei na 'n privaat balkon met 'n boeiende see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer is 'n woonstel wat met die huis geïntegreer is en het sy eie ingang en toegang vanaf die hoofhuis. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Boonop is 'n enkelslaapbank in die leefarea beskikbaar. WiFi word voorsien.

Die oopplan-leefarea spog met 'n panoramiese see-uitsig en beskik oor gemaklike sitplek, 'n kaggel, etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea lei na 'n kuierarea met 'n TV en ingeboude braaigeriewe. Hierdie kamer lei na 'n stoep met 'n eetarea en 'n tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dwarswegstrand is net 900 meter vanaf die strand, dit bied die ideale strandvakansie en sal vir 'n onvergeetlike wegbreek sorg.

Slaapplek

’n Bespreking by Dwarswegstrand sluit in:

Koningingrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Ligging

  • Thys Olivier-straat 36, Dwarswegstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 350
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R4 350
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thys Olivier-straat 36, Dwarswegstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf02ef5ff2d573ba610c8a8e5fcce905281d91b6a86e6f405b29462bc2ac5a312d35fdd8cd9189432f0fbb6f875d3c11ee81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 350 per nag (plek vir 11) 36 Thys Olivier Street Dwarswegstrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.0496133 22.269674
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem