Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dynasty Red Mountain Ranch

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Hermoin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 16 resensies vir Dynasty Red Mountain Ranch
Netheid
4.3/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.8/5
Divan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Divan S
Gesin met klein kinders

Pragtige ligging, maar nie die geld werd as niks werk soos geadverteer nie.

Die pragtige foto's wat aanlyn geplaas is, weerspieël nie meer die huidige toestand van die huis nie. Alhoewel 'n absoluut pragtige ligging, kort die huis, tuinmaak en algemene instandhouding aandag. Ons is altyd dankbaar om binne die Clarens-streek te bly op ons reise, maar die huis (veral elektronika en algemene instandhouding in en om die huis) moet teruggebring word na sy vorige spoggerige aansien-vlak.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T
Gesin met klein kinders

Such a beautiful stay!

We absolutely loved our time in Clarens and we were blown away by our accommodation. The views were out of this world. The only disappointment is that your wording of being able to use Kiara Lodge was very misleading. As we went there to go play putt-putt but we were told that we couldn't. So I would recommend that you relook at that. But we loved exploring Clarens and had a beautiful family weekend. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julene D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julene D
Gesin met klein kinders

As jy stilte en rustigheid soek, is dit die plek.

Baie lekker plek om net rustig te raak en tyd te spandeer met jou gesin. Die plek was netjies en baie skoon. Kamers is lekker ruim met baie spasie. Die beste is as dit loadshedding is, werk al die ligte in die huis. Sal definitief weer hier kom bly. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dynasty Red Mountain Ranch se terugvoer

Thank you so much for your compliment. We hope to see you next time.

Dynasty Red Mountain Ranch
Wimpie S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wimpie S

Was baie lekker.

Pragtige uitsig oor die sandsteenberge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tharina P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tharina P
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs, pragtige uitsig.

Baie dankie dat jul ons so hartlik ontvang het en baie akkommoderend was. Daar is alles wat nodig is in die huis en ons het heerlik gebraai, baie dankie. Elke kamer met sy eie badkamer is 'n groot pluspunt, maar ook die groot eetkamertafel en die tafel buite, maak dit is lekker om saam te kuier. Dankie dat ons hondjie kon saam kuier, dit was 'n bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannes O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannes O
Saam met vriende

Briljant

Besonderse uitsig uit elkeen van die kamers, en die stoep! Werklik 'n lekker plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laura V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laura V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome space for dogs, great location.

The dogs loved the ample space to roam and morning/afternoon walks was sufficient to tire out energetic dogs! Inside fireplace was great for evening chills as well as electric blankets. House is close to Clarens for golf, shopping etc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ntsebo L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntsebo L
Saam met vriende

Amazing views, beautiful house.

We thoroughly enjoyed our stay. No complaints.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dynasty Red Mountain Ranch se terugvoer

Hi, Ntsebo
Thank you kindly for the review. We are pleased to hear that you enjoyed your stay with us, and we look forward to hosting you again in the future.

Dynasty Red Mountain Ranch
Rudolf B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolf B
Saam met vriende

Wonderlike Maluti-uitsig.

Pragtige eenheid en omgewing. Kan effe meer aandag gee aan die toebehore in die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dynasty Red Mountain Ranch se terugvoer

Good day,
Thank you for taking the time to write us a review.
We are glad you enjoyed your stay with us and we have noted your comment regarding accessories in the house.
Warm regards,
Veli

Dynasty Red Mountain Ranch
Andre V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andre V
Saam met vriende

Gemiddeld.

Dit was snerpend koud, maar tog geen hout vir die kaggel. Ons het bespreking gemaak vir 8 persone maar was nie meegedeel dat die huis slegs 6 persone huisves nie, die gevolg was 2 persone op die sitkamerbanke. Glasware nie eenvormig, een van elke glas beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana P
Gesin met tieners

Ongelooflike mooi plek - waarde vir geld.

Daar is waterbokke en takbokke op die plaas. Die jakkalse het in die aand geroep. Dit was waarlik privaat en ons sal beslis weer hulle besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Japie C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Japie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil en rustig.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die tuiste was skoon en netjies en ons het dit baie waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chris L
Gesin met tieners

Lekker gebly.

Het die uitsig en rustigheid geniet. Netjies en gerieflik. Alhoewel ons die hele huis gehuur het verstaan ek dat indien jy dalk net een kamer gebruik, die res aan ander vreemdes verhuur word. Maak dis seker dat jy nie die huis met ander deel nie. Ons verkies 'n hout- of houtskool-braaier. Hier is slegs 'n gasbraaier. Uitkloktyd was Sondag 10:00. Die skoonmaker het al 09:00 opgedaag en letterlik onder ons voete begin skoonmaak en beddegoed verwyder. Het die gevoel gekry day ons in haar pad was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Michelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie wat ons verwag het nie.

Die bestuurder het ons nie ontvang nie, die man wat ons ingeboek het sou na ons terugkom oor 'n braaier. Sondag toe ons die bestuurder bel was daar geen antwoord. Toe ons moet uit check het niemand hulle fone geantwoord, ons moet die plek toe ooplos. Geen koffie, niks waarmee jy jou glase ens kon was. Geen privaatheid die mense in die res van die huis was vroegoggend wakker, kon nie laat slaap. Dit was glad nie wat ons verwag het nie. As jy op Dynasty se website gaan sê hulle daar's 'n portable charcoal braai, ons het vleis saamgevat om te braai, ons kon toe nie. Niemand wou ons help. Sal dit nie aanbeveel, soek eerder rond, daar's beter plekke.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tim O - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tim O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

If hiring, must include kitchen, no braai area no kitchen if hiring just a room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stella D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stella D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar kort aanwysings waar om sleutel te kry aangesien daar nie ontvangs by die hek is nie. Kort dalk mikrogolf. Verder is die plek skoon en netjies.

Die ligging is pragtig, nooit gedink die Golden Gate is so beeldskoon nie. Die "gastehuis" is op 'n plaas en ons het volstruise, wildsbokke gesien en die huil van jakkalsies is nostalgies vir ons stadbewoners, en die stilte is wonderlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dynasty Red Mountain Ranch se terugvoer

Good day,

Thank you for your review and comments.

We always tell our clients to call to our colleague, Mara, 30 minutes in advance. We will make sure our clients understand us and, in future, we will try to call our guests on the day of their arrival to remind them about the key collection.

We hope to see you next time and hopefully, this will be managed in a better way.

Have a nice day!

Kind regards,
Nancy

Dynasty Red Mountain Ranch
Vanaf
R5 260
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R5 260
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R5 260
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Red Mountain Estate, Golden Gate-weg R712, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzNjZjMGJiLTFhZWUtNDM5OS04ZDM3LWU3NzdiNmEyYmFhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 260 per nag, vir 6 mense 16 5 1 5 Red Mountain Estate R712 Golden Gate Road 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.499488499327 28.55128790717
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem