Mosselbaai Akkommodasie by E Grata Selfsorg | LekkeSlaap
+27

E Grata Selfsorg

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gratastraat 45, Danabaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

E Grata Selfsorg is in die kusdorp, Danabaai, op die gewilde Tuinroete net 'n klein entjie van Mosselbaai af geleë. Die huis kyk uit oor die fynbos-groenstrook met wildsbokke wat gereeld kom kuier, sowel as oor die see in die verte.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Al die slaapkamers het dubbelbeddens. In die leefarea is daar 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond en oorgenoeg ingeboude kaste met breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n buitebraai-area, wasmasjien en badhanddoeke.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by E Grata Selfsorg sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Slaapsaalbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xSlaapsaalbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 4 resensies vir E Grata Selfsorg
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Gratastraat 45, Danabaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink E Grata Selfsorg het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R1 700
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gratastraat 45, Danabaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhzXJpuPWegIwBNAMDdjOhHhueIX2ESSo0X5cNQlAXSPU7jujh4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (vir 8 persone) 4 5 1 5 45 Grata Street Dana Bay 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.199353608431 22.027826041685
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za