Eagles Nest Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Therese Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Andre P - Apr 2024
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Quintin H - Okt 2023
Algehele gradering
Ontspanne.
Slee B - Apr 2023
Algehele gradering
Peaceful and very secure.
Cameron C - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker en veilig en gerieflik.
Hennie V - Nov 2019
Algehele gradering
Sorgvry.
Allen R - Jun 2019
Algehele gradering
Alles wat nodig is.
Jan F - Des 2018
Algehele gradering
Sal nie weer daar bly nie.
André L - Des 2018
Algehele gradering
Het gevoel soos by die huis.
Eagles Nest Guest House se terugvoer
Hi Cameron
Ek is bly jy het lekker gebly. Jy is enige tyd weer welkom.
Freek S - Mrt 2017
Algehele gradering
Regtig 'n baie onaangename ervaring gewees van begin tot einde.
Lees meerEagles Nest Guest House se terugvoer
Beste Freek,
Baie dankie vir u terugvoer. Ek is regtig baie jammer as u nie tevrede was nie. Ons sal werk aan die kritiek wat ons ontvang het.
Ongelukkig was ons nie bewus van die feit dat daar nie warm water was nie, ons het eers daarvan te hore gekom deur die indien van die resensie. U het my man die volgende dag by Voltex (winkel in ons dorp) gekry en gesels sonder enige klagtes. Ons het toe gevind dat die geister se element het ingegee, maar ons het ‘n ook sisteem waar my man net ‘n kraan swaai en dan sou daar voldoende warm water gewees het. As ons bewus was van die tekort aan warm water, sou ons van die sisteem gebruik kon maak om dit geriefliker vir u te maak.
Ek is nie seker waar die lawaai vandaan gekom het nie, aangesien dit net u en nog ‘n dame wat in die huis was. Geen kontrakteurs was in die huis of naby die huis nie.
Op die kwotasie wat aan u gestuur is word aangedui dat 'n kontinentale ontbyt verskaf word wa die volgende insluit:
Brood,
Muffin
Juice
Vrug
Yogert
Cereal
Coffe tray.
Elke kamer het ‘n klein yskassie waarin alles gepak is, asook ‘n 500ml water. Die pap is in die kombuis, waar dit moontlik oorgesien is.
Groete,
Therese
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tolbasstraat 14, Kathu, 8446, Noord-Kaap