Eagle's Rest on Sea
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 77
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Ronel E - Feb 2021
Algehele gradering
Was heerlik met die strand basies in die agterplaas.
Annelie F - Des 2020
Algehele gradering
Lekker naby aan strand. Vriendelike mense en 'n lekker vakansie-atmosfeer.
Marié B - Okt 2020
Algehele gradering
Gerieflike en veilige akkommodasie met alles wat jy benodig. Baie goeie ligging.
Kobus V - Feb 2020
Algehele gradering
Comfortable and clean.
Cordelia C - Jan 2020
Algehele gradering
We had a wonderful time.
Rudi M - Jan 2020
Algehele gradering
Baie mooi omgewing, rustige en lekker kuier. Vele om te doen in en om Sedgefield.
Verity P - Des 2019
Algehele gradering
Baie teleurstellend.
Eagle's Rest on Sea se terugvoer
Self care flat, leather couches, glass top stove, dishwasher, beautiful bath, big braai, on the beach for you to make a lovely holiday at a very good price, not a resort or a hotel.
Arnolia B - Des 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly. Mooi plek met vriendelike mense.
Harm B - Des 2019
Algehele gradering
Overall, we were very satisfied with our stay.
Lees meerKarina P - Okt 2019
Algehele gradering
Lekker rustig en privaat.
Denzil M - Okt 2019
Algehele gradering
Pleasant, cost effective accommodation.
Lees meerCorlia N - Jun 2019
Algehele gradering
Het baie lekker gebly.
Michael B - Jun 2019
Algehele gradering
Beautifully situated and operation fully functional.
Esme G - Jun 2019
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Tony T - Apr 2019
Algehele gradering
Excellent stay for a a young family.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Excellent stay for a young family.
Ons was 'n gesin van 7 volwassenes en 7 kinders, wat 3 woonstelle beslaan het. Ons het alles gehad wat nodig sou wees om dit soos huis te laat voel. Die kinders tussen 4 en 9 jaar het 'n goeie tyd gehad met vryheid en genoeg ruimte. Een versoek, Christine, voorsien asseblief handdoeke gemaak van handdoekstof. Ek weet dit is duurder en minder ekonomies, maar die alternatiewe wat verskaf word, is ideaal vir kampeer en 'n vinnige afvee soos om te droog.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marike G - Mrt 2019
Algehele gradering
Uitstekend en gerieflik en waarde vir geld.
Sebastian S - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Jannie K - Feb 2019
Algehele gradering
Bekostigbaar en goeie ligging.
Marileine B - Feb 2019
Algehele gradering
Goed geleë, ruim verblyf vir knapsakfamilievakansie.
Lees meerHugo G - Jan 2019
Algehele gradering
We stayed also in Oudtshoorn and Plettenberg Bay, but out of the three Eagle's Rest on Sea comes out tops!
Martin L - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties, sal weer daar gaan bly.
Eloise M - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties, sal dit beslis onthou.
Braam K - Aug 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld, op die strand, luuks.
Esmerelda P - Aug 2018
Algehele gradering
Awesome.
Anita V - Jul 2018
Algehele gradering
Baie gasvry.
Christelle B - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker en rustig. Kan lekker langs die strand stap.
Liezl V - Apr 2018
Algehele gradering
Gemaklik en sentraal.
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Carien J - Apr 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Hanri H - Mrt 2018
Algehele gradering
Lekker rustige plekkie.
Andrew L - Feb 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Neels R - Feb 2018
Algehele gradering
Gasvry, heerlik ontspanning.
Beatrix K - Feb 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Pieter M - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlik stil en rustig.
Deon V - Feb 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly en alles was perfek.
Lees meerHenry M - Feb 2018
Algehele gradering
Lekker rustig en ontspanne.
Henri W - Des 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Santel N - Des 2017
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Chantal R - Des 2017
Algehele gradering
Lekker naby aan strand.
Gareth D - Des 2017
Algehele gradering
Very nice, very relaxing and lovely atmosphere.
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Melanie E - Okt 2017
Algehele gradering
Absolutely fantastic.
Attie B - Okt 2017
Algehele gradering
Redelik.
Eagle's Rest on Sea se terugvoer
Beste Attie,
Baie dankie vir die terugvoer.
Ek is nie seker na watter foto's jy verwys nie? Buiten vir 'n skottelgoedwasser en granietblaaie wat in die kombuis geinstalleer is, het niks verander nie. Kon dit moontlik wees dat jy per abuis na 'n ander eenheid se foto's gekyk het? Die onderste badkamer is net voor jy in die kombuis ingaan, met 'n deur wat toegemaak kan word sou dit steurend wees.
Ongelukkig kan ons vir die oomblik niks doen ten opsigte van die duin wat weggespoel word nie. Soos julle self ervaar het, is dit elke dag erger en erger. Dit was selfs in die nuus, dus sou ons aanneem dat julle vooraf bewus was daarvan. Daar is alternatiewe akkommodasie opsies in die area, maar is ver van die see af of meer as dubbel die prys vir 'n kamer met 'n badkamer vir 2 persone. Daardie akkommodasie opsies het ook nie direkte toegang tot die strand nie.
Susan L - Okt 2017
Algehele gradering
Tuiste by die see.
Lees meerJohan S - Okt 2017
Algehele gradering
Heel aangenaam!
Elmarie K - Okt 2017
Algehele gradering
Alles was netjies, skoon, en dit is regtig bekostigbaar. Eienaars is wonderlik.
Lees meerBernice K - Aug 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Pieter M - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Johan G - Jul 2017
Algehele gradering
Die plek was goed geleë.
Etienne V - Jul 2017
Algehele gradering
Dis 'n klipgooi van 'n baie mooi strand.
Hetta V - Mei 2017
Algehele gradering
Heerlik, netjies, alles wat jy op vakansie wil hê.
Stanley J - Mei 2017
Algehele gradering
Die eienaars was baie skaars.
Eagle's Rest on Sea se terugvoer
Jammer julle, die rug het my plat gehad. Ek wens ek kon vir julle beter weer bestel het. Die baie mis maak alles klam.
Carl G - Mei 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik gewees.
Annatjie D - Apr 2017
Algehele gradering
Wonderlik.
Jolindi P - Apr 2017
Algehele gradering
Regtig 'n baie lekker plekkie, sal dit enige tyd aanbeveel!
Hester S - Mrt 2017
Algehele gradering
Heerlik naby see.
Deon V - Mrt 2017
Algehele gradering
Pragtige gemaklike plek wat sentraal geleë is, met vriendelike en pragtige omgewing.
Errol A - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie aangename verblyf en waarde vir geld.
Annerie K - Feb 2017
Algehele gradering
Bekostigbare en gemaklike verblyf.
Peter M - Feb 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Nerena M - Jan 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Lynn M - Jan 2017
Algehele gradering
Awesome!
Ambress D - Des 2016
Algehele gradering
Baie oulike plek, direk op die hoofstrand en het heerlik gebly.
Jolene Henriette M - Des 2016
Algehele gradering
Rustigheid van self.
Hettie P - Okt 2016
Algehele gradering
Honde blaf douvoordag, dan skree eienaar almal bitter vroeg wakker. Eienaar se onthaalarea bokant ons slaapkamers en skuif van meubels onophoudelik maak slaap naas onmoontlik.
Lees meerEagle's Rest on Sea se terugvoer
Pet friendly beteken honde gaan 8 uur blaf soos mense op pad werk toe is. Bollies word twee keer per dag opgetel. Die woonstel is self-sorg, maar ten spyte daarvan het ons twee keer gaan skoon maak en die woonstel in 'n walglike toestand gekry. Skoon handdoeke en beddegoed word elke 5 dae voorsien. Indien dit meer gereeld versoek word is daar 'n ekstra kostes van R 50.00 per persoon. Die stort het twee venters, 'n boonste een en 'n onderste een. Jammer, maar ek het nooit 'n dogter gesien nie, vier volwassenes waarvan een 'n gevorderde dame. Baie jammer julle het dit nie geniet nie, miskien was 'n spa vir een 'n beter opsie.
Ria V - Sep 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam gewees.
Ingrid M - Sep 2016
Algehele gradering
Ontspannend, net wat nodig was.
Lynette S - Jul 2016
Algehele gradering
Gemaklik, skoon, ruim en veilig, maar baie koud weens besondere koue weer.
Lees meerShirley V - Apr 2016
Algehele gradering
'n Droom!
Lees meerErrol A - Mrt 2016
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs van beide Ena en Hennie en hul bedagsaamheid om ons meer te vertel van die omliggende gebiede.
Solomon F - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
Wp K - Feb 2016
Algehele gradering
Glad nie goeie kliëntediens nie en die huis waar in ons gebly het was verwaarloos, sal nooit weer terug gaan nie.
Lees meerAnzel K - Feb 2016
Algehele gradering
Tien uit tien.
Myndert C - Jan 2016
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Estelle D - Okt 2015
Algehele gradering
Dis awesome met baie gasvrye mense.
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Claude Urban-rylaan 71, Myoli Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap