Eagles View Guest House & Business Centre
- Kapasiteit: 30 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Gallery 1, Ribbon-straat, Little Falls, Roodepoort, 1735, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R970 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Eagles View Guest House & Business Centre is 'n plattelandse lodge op 'n 2 ha-landgoed aan die voet van die Little Falls-bergreeks. Die lodge is gerieflik geleë, naby Randburg, Roodepoort en Krugersdorp, en net 25 minute se ry vanaf Lanseria Lughawe 40 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Die gastehuis het 13 en suite-kamers, elkeen smaakvol versier met minimalistiese elegansie. Die kamers het elkeen 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, perkallinne, bedkassies, 'n lessenaar, digitale kluis, haardroër, paneelverwarmer, elektriese kombersies, tee- en koffiemaakgeriewe, DStv en gratis WiFi.
Ons konferensiegeriewe bied die perfekte professionele atmosfeer, maar word omring deur plattelandse rus en vrede. Ons maak ook voorsiening vir klein, intieme funksies. Die ten volle toegeruste kombuis by die swembad het selfsorggeriewe.
Veiligheid is 'n top prioriteit. Ons is in 'n omheinde cul de sac geleë met 24 uur-sekuriteit en parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Alta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Jaar gelys 13
Ligging
- The Gallery 1, Ribbon-straat, Little Falls, Roodepoort, 1735, Gauteng
- Gaste dink Eagles View Guest House & Business Centre het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Little Falls Wes-Rand Roodepoort Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 30 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Gallery 1, Ribbon-straat, Little Falls, Roodepoort, 1735, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom