- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naude-straat 19, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Earthbound Gastehuis in Oudtshoorn bied 4-ster B&B-verblyf in die Klein Karoo en naby die Tuinroete. Dit is in 'n stil en veilige omgewing en bied stylvolle, ruim kamers met alle nodige geriewe, asook vriendelike personeel!
Die kamers het DStv, lugversorging, verwarmers, haardroërs, koffie- en teemaakgeriewe, japonne en pantoffels. Verder het is daar 'n swembad op die perseel, asook 'n strykyster en -plank. 'n Gratis kontinentale selfhelp-ontbyt word in die aangrensende kamer voorgesit sodat gaste dit in privaatheid kan nuttig.Koel heerlik af in die swembad in die middel van die tuin en geniet die plattelandse atmosfeer.
Earthbound B&B is stapafstand (1,5 km) van die middedorp af. Oudtshoorn is die spilpunt van die omgewing en gaste kan onder andere die volgende besienswaardighede besoek: die beroemde Swartbergpas, Meiringspoort, Kango-grotte en volstruisplase.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Jaar gelys 14
Ligging
- Naude-straat 19, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Earthbound Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naude-straat 19, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom