36 gaste
3 slaapkamers
5 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 36 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Eastford Country Estate Private Nature Reserve, Old Cape Road, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Eastford Country Estate is 'n klein stukkie paradys met uitsigte van die legendariese Knysna-koppe aan die een kant en die majestueuse Outeniekwaberge aan die ander. Dit is hoog teen die heuwel langs die Simola Gholfbaan, net 5 minute se ry van die middedorp af. Dié landgoed bied rus, vrede en luukse, pragtige verblyf vir oordeelkundige vakansiegangers of entoesiastiese gholfspelers.
Die kothuise het 'n leefarea wat toegang bied tot 'n verhewe dek en 'n stoep met 'n braai-area. Die eenhede skuil in 'n inheemse tuin vol fynbos en fauna. Gaste se privaatheid en sekuriteit word verseker op hierdie privaat natuurreservaat aangesien hulle verwyder is van die gemaal wat Knysna in die vakansieseisoen tref.
Die eenhede het elkeen 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n skottelgoedwasser en 'n mikrogolfoond, asook 'n leefarea met 'n TV en 'n CD-speler. Die landgoed bied verskeie wandelpaaie, 'n swembad en daar is 'n kaggel in die eenheid waar gaste met 'n goeie boek kan ontspan op reënerige dae.
Alle linne, badhanddoeke en vuurmaakhout word voorsien. Al die kothuise word skoongemaak.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Erica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Eastford Country Estate Private Nature Reserve, Old Cape Road, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Eastford Country Estate het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Eastford Country Estate Private Nature Reserve, Old Cape Road, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 36 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang