Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eastford Country Estate

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 31 resensies vir Eastford Country Estate
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Friedrich G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Friedrich G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed uitgerus in die stilte met mooi uitsig.

Baie lekker rustig met mooi uitsig, naby genoeg aan winkels en restaurante maar ver genoeg om weg te wees van die gewoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lafenis vir die siel - uitsigte en gemak.

Die plekkie is medisyne vir die siel. Asemrowende uitsigte, rustig in die natuur, ten volle toegerus met alles wat mens nodig het. Alarmstelsel. Dat daar 'n inverter is wat ten minste WiFi en ligte aanhou gedurende loadshedding, is 'n baie groot bonus. Ons is mal oor Eastford Country Estate en hoop om weer te gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnold C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arnold C
Saam met vriende

Great view of the lagoon in spacious, modern accommodation.

Unit 11 has this great view. The unit is spotless and modern. Very spacious. Ideal for 2 couples with a 3rd bedroom to spare.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon M
Gesin met klein kinders

Enjoyed the stay. Although it was raining, the place was comfortable and staying in at the fireplace was awesome.

Service was excellent and we were kept up to date with status of booking and arrival. Thanks to Sue we were up to date with everything and welcomed personally on arrival.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
William V
Gesin met tieners

Really beautiful and quiet spot.

Great view over valley and lagoon in distance. Quite a well-maintained place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisma B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisma B
Gesin met klein kinders

Stunning view!

We stayed in number 12. A beautiful house with stunning views of Knysna town, Knysna Heads and surrounding area. The house was clean, spacious, and had everything we needed for our four-night stay. Erica is a friendly and accommodating host and made us feel at home from the moment we arrived. What a lovely stay. We will definitely return.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon L
Gesin met tieners

Pragtige, ruim, goed toegeruste huis met die mooiste uitsig.

Ons het heerlik gebly in No 8. Dis stil, privaat, veilig en 'n wonderlike plek om net af te skakel, tog is dit lekker naby aan die dorp vir inkopies, uiteet en dies meer. Met die gasstoof, asook "inverters" vir die hoofligte, TV en wi-fi, was ons nie eers bewus van beurtkrag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place! We all loved it!

The pictures and marketing doesn't do the place justice. Really outstanding and gem in the heart ok knysna! Very safe, friendly and chilled hosts. Would highly recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette C
Gesin met klein kinders

Pragtige huis met asemrowende uitsig.

Ons het welkom gevoel van aankoms tot vertrek. Agent was heeltyd in kontak om te hoor of ons tevrede is en inligting deurgegee rakende beurtkrag. Seuns kon vrylik rondloop en het veilig gevoel om die wandelpaadjies te stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carelo K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carelo K
Gesin met klein kinders

Uitsigte vir dae.

Pragtige uitsigte oor Knysna. Stil en veilig. Silwerskoon, met al die basiese items wat jy nodig het. Al wat dit beter sal maak is 'n paar klein, praktiese items om die eenheid so bietjie meer persoonlik te maak en te laat voel. Ons sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eastford Country Estate se terugvoer

Hi Carelo,
Thank you for your positive feedback. Please let me know what you think we should have in the houses to make it more practical and personal.
Regards,
Erica

Eastford Country Estate
Margaret M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret M

The house is beautiful - so spacious and modern! The location is perfect - close to town but very peaceful. We are definitely planning on coming again.

Our agent was extremely helpful, understanding and welcoming - she did a fantastic job!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fahmida S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fahmida S
Gesin met tieners

Very comfortable accommodation, beautifully maintained, excellent location, great amenities.

We loved the accommodation, very spacious, had all the required amenities, excellent views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eastford Country Estate se terugvoer

Thank you, so pleased you enjoyed it an hope to see you again.

Eastford Country Estate
Chanté B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanté B
Saam met vriende

Money well spent.

The accommodation exceeded my expectations. Beautiful views. Well equipped accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eastford Country Estate se terugvoer

Thank you very much for the review. It was a pleasure having you here and hope to see you again.
Regards,
Erica

Eastford Country Estate
Clyde Rousseau R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clyde Rousseau R
Saam met eggenoot / lewensmaat

I was very impressed. Eastford Country Estate met all my requirements.

Beautiful location, stunning views, excellent facilities and good service. I will definitely go back. Looking forward to my next visit there. I also enjoyed the privacy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evert B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, pragtige uitsig, netjiese huis.

Baie dankie aan Erica vir die goeie ontvangs, inligting deel en opvolg na ons kuier. Ons kon baie mooi foto's geneem het van 'n paar Rooibors Jakkalsvoëls en kleurvolle plantelewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D
Gesin met tieners

Fantastiese verblyf met pragtige uitsig.

Dit was heerlike verblyf. Al was dit vreemde tye met baie beperkings weens Covid was ons vakansie nog steeds lekker met 'n pragtige huis, uitsonderlike uitsig, uitstekende diens. Baie dankie. Die verblyf het opgemaak vir die andersins ingeperkte reëls.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre B
Gesin met tieners

Pragtige huis, ongelooflike uitsig, uitstaande diens!

Ons huis was baie ruim en modern. Dit was silwerskoon en elke dag het Yolanda ons gehelp om die "vakansie deurmekaar" weer in orde te kry. Yolanda was 'n ware ster. Die natuurreservaat was veilig en ons kon gaan stap of draf sonder om bedreig te voel. Die uitsig vanaf ons stoep was poskaart-mooi. Baie dankie aan Erica en haar span vir die uitstaande diens tydens ons kuier by Eastford Country Estate. Ons sal vir seker weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse W
Gesin met tieners

Pragtige huis met wonderlike uitsig.

Pragtige huis, luukse geriewe. Diens was wonderlik, huis word elke dag skoongemaak en skottelgoed gewas. Mooiste uitsig oor Knysna. Het die 3 groot kamers met en suite-geriewe geniet. Baie ruim huis met alles wat mens kan nodig kry. Braai-area en patio goed ingerig. Huis 12 was naby swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties en mooi!

Sal beslis die plek vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslike mooi uitsig en die perfekte ligging!

Sien gerus die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Gesin met tieners

Heerlike naweek in Knysna en omgewing in aantreklike en luukse verblyf.

Luukse, netjies instandgehoude die woning, puik toegerus. Skitterende ligging met asemrowende uitsigte oor die Knysna strandmeer. Voordeel dat elke kamer eie badkamer het. Volledig toegeruste kombuis met meer as wat 'n mens sou nodig hê. Oorvloed ruimte met katedraalplafonne - dit verhelder die ervaring van luuksheid en rustigheid. Pragtige natuur - baie voëlsang - met inheemse proteas in oorvloed. Na genoeg aan middedorp dat twee of drie ritte per dag sonder moeite afgelê kon word. Vriendelike en bekwame diens van personeel wat die huis skoongemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rajen K - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rajen K
Gesin met klein kinders

Excellent, fantastic views from the rooms. Highly secured place.

Great place. A must stay. Very clean and hygienic rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rici H - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rici H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig en alle geriewe wat benodig word.

Baie goeie waarde vir geld - rustig met pragtige uitsig. Sal vir seker weer daarvan gebruik maak. Egter effe ver uit Knysna - veral saans is pad effe uitdagend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre B - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Gesin met tieners

Baie rustig en kalm ... het tuis gevoel.

Die verblyf was regtig uitstekend en waarde vir geld. Die plek is baie netjies en skoon, en is baie goed ingerig. Die naweek was net te kort om alles te kon inneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet D - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet D
Gesin met tieners

Fantasties!

Die uitsig is wonderlik. Die diens was wonderlik. Sal dit enige tyd aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal nie beter kry vir prys nie.

Die mooiste uitsig, luuks vir die prys wat betaal is. Waarde vir geld. Baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emily S - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Emily S
Gesin met klein kinders

Beste waarde vir geld. Fantasties!

Sal hulle weer besoek, baie goed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner B - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, privaat en alles waarvoor ons kon hoop. Pragtige uitsig.

Ons sal beslis weer daar bly as ons in Knysna is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle K - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik mooi en stil daar!

Baie dankie vir die pragtige plekkie, ons het dit baie geniet. Dis so stil en mooi! Absolute waarde vir geld! Sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helgard R - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helgard R

Het dit baie geniet!

Alles was baie lekker. Jy kry puik waarde vir jou geld, en die uitsigte was ongelooflik mooi. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian F - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian F
Saam met vriende

Amazing view

A wonderful estate and we had the honor of having the unit on the highest point overlooking a beautiful view of the lagoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eastford Country Estate Private Nature Reserve, Ou Kaapweg, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9FX3dAISYb8jZ5GxvIQct49bhEOCIixvMcRST4gl5GtOkywx77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Eastford Country Estate Private Nature Reserve Old Cape Road 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.020928322366 23.020133972168