Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eastford Country Estate

Selfsorg-kothuise
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die landgoed het 6 elegante selfsorgkothuise wat elkeen 3 slaapkamers en 3 badkamers het. Twee van die badkamers is en suite. Die hoofsuite het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer, aan die anderkant van die huis, het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort. Elke kothuis het 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n skottelgoedwasser en 'n mikrogolfoond. Die leefarea het 'n TV en 'n CD-speler.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode in die eenhede.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eastford Country Estate Private Nature Reserve, Ou Kaapweg, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9FX3dAISYb8jZ5GxvIQct49bhEOCIixvMcRST4gl5GtOkywx77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Eastford Country Estate Private Nature Reserve Old Cape Road 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.020928322366 23.020133972168
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem