Marina Da Gama Akkommodasie by Eastlake | LekkeSlaap
+21
+21

Eastlake

Selfsorg
  • Vanaf R3 650 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baalensingel 9, Eastlake Island , Marina Da Gama, Kaapstad , 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Eastlake is reg op die water in Marina Da Gama geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike en rustige huis met 3 slaapkamers.

Die huis is privaat en omhein en jy word deur die tuin met 'n lieflike swembad en grasperk begroet soos jy deur die hoë hek inkom. Die huis is L-vormig en daar is 'n dubbelmotorhuis aan die linkerkant, gevolg deur 3 slaapkamers en 3 badkamers. Een van die badkamers is en suite. Die hoofslaapkamer bied toegang tot die tuin.

Die huis het ook 'n lieflike kombuis, eetarea en 'n sitkamer met 'n dek op die meer. Gaste het toegang tot 2 onthaalareas buite, een langs die swembad en een wat oor die meer uitkyk. Die dek is die ideale plek om voëls te kyk. WiFi en 'n haardroër is op versoek beskikbaar.

Die buurt bestaan uit soortgelyke huise al langs die meer en sommige van hulle is ook op die water. Daar is doendinge soos voëlkyk en trapbootjies op die meer. Marina Da Gama is sowat 3,8 km vanaf Muizenberg se strand geleë en die Constantia-wynplase is sowat 12 km hiervandaan. Muizenberg se treinstasie is sowat 4,1 km weg vir treine wat Kaapstad toe gaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Eastlake sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Baalensingel 9, Eastlake Island , Marina Da Gama, Kaapstad , 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baalensingel 9, Eastlake Island , Marina Da Gama, Kaapstad , 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiZWI0Y2EyLWJjNjAtNGYzNS1iYzBlLTQ3ODNiNTZhN2YzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 650  per nag (plek vir 6) 9 Baalen Close, Eastlake Island Marina Da Gama 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.085041778577 18.477761860119
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za