Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Easy Stay - Median 106

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradock-laan 23, Rosebank, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Easy Stay - Median 106 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in The Median-kompleks in Rosebank. The Median is net 700 m vanaf Rosebank Mall en bied maklike toegang tot verskeie restaurante in die omgewing.

Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, koffie- en teemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n sitarea en 'n TV met Netflix en YouTube. Hierdie area lei na 'n balkon met buitesitplek.

Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die Median is naby Johannesburgstadion en Gold Reef City.

Slaapplek

’n Bespreking by Easy Stay - Median 106 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Easy Stays Geverifieer

Eiendomme 44

Resensies 26

Jaar gelys 4

Ligging

  • Cradock-laan 23, Rosebank, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradock-laan 23, Rosebank, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc77dfe7658c8636582c0305428ccc331f70e282502a9094716952de2f248fe62628b17aef043d47080ac73d557bcf010f7ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 23 Cradock Avenue Rosebank 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.144793134699 28.041882773016
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem