Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Easy Stay - Median 402

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradock-laan 23, Rosebank, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 118 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Easy Stay - Median 402 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle woonstel in The Median-kompleks in Rosebank. Die kompleks is net 700 m vanaf die Rosebank Mall en bied maklike toegang tot 'n aantal restaurante in die area.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, stoele en 'n sitarea met 'n TV met Netflix en YouTube. Hierdie area lei na 'n balkon met buitesitplek.

Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die kompleks is na aan die Johannesburg Stadion en Gold Reef City. Die naaste lughawe is O.R. Tambo Internasionale Lughawe wat 25,7 km ver is.

Slaapplek

’n Bespreking by Easy Stay - Median 402 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Easy Stays Geverifieer

Eiendomme 44

Resensies 26

Jaar gelys 4

Ligging

  • Cradock-laan 23, Rosebank, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 118
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 118
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradock-laan 23, Rosebank, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37ebbc3a2795155b094e30c1ee060ae6bf764a8b930c3ef4537926b0bdd50704beefe114435b5e4a0b394fae99f9047433c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 118 per nag (plek vir 2) 23 Cradock Avenue Rosebank 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.144797 28.041786439881
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem