Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Easy Stay - Median 607

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradock-laan 23, Rosebank, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Easy Stay - Median 607 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in die The Median-kompleks in Rosebank. The Median is sowat 700 m vanaf Rosebank Mall en naby verskeie restaurante in die omgewing.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met 'n TV met toegang tot Netflix en YouTube. Dit lei na die balkon met sitplek.

Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar. The Median is naby Johannesburgstadion en Gold Reef City. Die gebou het ook 'n kragopwekker in die geval van beurtkrag.

Slaapplek

’n Bespreking by Easy Stay - Median 607 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Easy Stays Geverifieer

Eiendomme 44

Resensies 26

Jaar gelys 4

Ligging

  • Cradock-laan 23, Rosebank, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradock-laan 23, Rosebank, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd732485cb9318ec9bc97be847dd951d030886ce7c5a69704d044b2c6d9d1c66d36945a31fac4504a55f1a815848de83181ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 23 Cradock Avenue Rosebank 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.144827809812 28.04185347552
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem