Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Easy Stay - The Vantage 004

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tyrwhittlaan 23, op die hoek van Bath-laan, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Easy Stay - The Vantage 004 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in The Vantage-kompleks in Rosebank. The Vantage is net 800 m vanaf Rosebank Winkelsentrum, met gerieflike toegang tot 'n rits restaurante in die omgewing.

Die woonstel het 2 slaapkamers, 2 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Een van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n aparte toilet, en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is vir selfsorg met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Ekstra geriewe sluit gratis, onbeperkte WiFi, 'n wasmasjien en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Die oopplan-leefarea lei na 'n stoep met 'n tafel en stoele.

The Vantage is 8 km van Johannesburg Stadion en 13 km van Gold Reef City af. Die naaste lughawe is OR Tambo Lughawe wat net 25 km weg is.

Slaapplek

’n Bespreking by Easy Stay - The Vantage 004 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Easy Stay - The Vantage 004
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Easy Stays Geverifieer

Eiendomme 44

Resensies 26

Jaar gelys 4

Ligging

  • Tyrwhittlaan 23, op die hoek van Bath-laan, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Gaste dink Easy Stay - The Vantage 004 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tyrwhittlaan 23, op die hoek van Bath-laan, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd550f0dfd62558a657a57ddc8f27567bf6ff79969a1df0489063849767a256646fc0c290be32bbb807b1c8e77a25f918bf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 23 Tyrwhitt Avenue, Corner of Bath Avenue Rosebank 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.14493254663 28.040996520238
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem