Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Easy Stay - The Vantage 516

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Bath- en Tyrwhitt-laan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Easy Stay - The Vantage 516 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in The Vantage-kompleks in Rosebank. The Vantage is net 800 m vanaf Rosebank Mall en lekker naby 'n rits restaurante in die omgewing.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Een van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n aparte toilet, en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n wasmasjien toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele, 'n gemaklike rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n tafeltjie en 2 stoele. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

The Vantage is 8 km vanaf Johannesburg Stadion en 13 km vanaf Gold Reef City. Die naaste lughawe is O.R. Tambo Internasionale Lughawe wat net 25 km ver is.

Slaapplek

’n Bespreking by Easy Stay - The Vantage 516 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Easy Stay - The Vantage 516
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Easy Stays Geverifieer

Eiendomme 44

Resensies 26

Jaar gelys 4

Ligging

  • Hoek van Bath- en Tyrwhitt-laan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Gaste dink Easy Stay - The Vantage 516 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Bath- en Tyrwhitt-laan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb265fd8dc90bc0842b3f19cd0f6a38813fe9ad976e5c001f000cc4926127b756219a649843d910120de9b8f5b819e63d5db2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Corner of Bath Avenue and 23 Tyrwhitt Avenue Rosebank 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1449181 28.0410448
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem