Eaton Square 2
Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Apr 2024 tot 30 Sep 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 137, Groenpunt, 8001, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 168R818 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Eaton Square 2 is een van die ouer, soliede woonstelkompleks langs Groenpunt se seefront reg oorkant Kaapstadstadion. Die woonstel is opgeknap om 'n vebeterde vloei tussen die kamers te verseker.
Dit het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en daar is 'n koningingrootte-bed en 'n bed vir 2 kinders. Ander geriewe sluit 'n stort-oor-bad, sitarea, TV, DStv en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n oond in. Die woonstel het ook 'n balkon.
Daar is WiFi en veilige parkeerplek vir die woonstel.
Doendinge in die omtrek sluit swem, perdry, bergfietsry, wynproe en tennis in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 69
Resensies 208
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Hoofweg 137, Groenpunt, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Eaton Square 2 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 137, Groenpunt, 8001, Wes-Kaap