Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ebb & Flo

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Front Quay 55, Mile 16 Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Ebb & Flo is 'n kontemporêre dubbelverdieping-selfsorghuis in die 16 Mile Private Beach Estate in Yzerfontein, en bied 'n see-uitsig en 'n balkon wat na die Atlantiese Oseaan front.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamers, waarvan 1 op die grondverdieping is. Daar is ook 'n gastetoilet. Die eerste 3 slaapkamers het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en die en suite-badkamers het 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is, en daar is 'n toonbank met stoeltjies. Die opwaskamer het 'n mikrogolf en 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n etenstafel met 8 stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met stroomdienste. Gaste moet asb. hulle eie besonderhede gebruik om aan te meld. Gratis WiFi en 'n omsetter met 'n rugsteunkragstelsel wat die TV en WiFi tydens kragonderbrekings aanhou, is ook beskikbaar. Die sitarea lei na 'n beskutte stoep met 'n ingeboude braai en 'n kroeg met 'n yskassie en stoele.

Die leefareas het stapeldeure wat lei na 'n onderdakstoep met gemaklike sitplek waar gaste kan ontspan. Verder het die huis 'n soutwaterswembad, asook 'n dubbelmotorhuis met wasgoedgeriewe en 'n diepvrieskas. Die huis word met 'n alarmstelsel met sekuriteitsreaksie, laserstraalsekuriteit en geslotekringtelevisie-kamerastelsel beveilig.

Die huis is naby die strand, restaurante, staproetes, fietsryroetes en is 'n kort entjie se ry na die Weskus Nasionale Park en Langebaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Ebb & Flo sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Ebb & Flo
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Werner Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 10

Ligging

  • Ocean Front Quay 55, Mile 16 Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ebb & Flo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Front Quay 55, Mile 16 Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA849efeb78b5f8ab386fcc4d4d734a10d43468d82fb3d3136852353d684e3bc94933f22facc35da07599a31d18274e730ad52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 55 Ocean Front Quay Mile 16 Beach Estate 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.335750477109 18.162212573016
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem