Pick your preferred language

English

Afrikaans

+20
Selfsorg in De Kelders

Ebbe Flut Surf n Turf

10 gaste

6 slaapkamers

6 beds

4 badkamers

20% AF!
Spesiale Aanbod
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 12 Jan 2026 tot 31 Mrt 2026.
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 95 De Villiers Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Ebbe Flut Surf n Turf is 'n ruim selfsorghuis in De Kelders, wat dit ideaal maak vir 'n groot gesin of groep vriende. Dit bied lieflike see-uitsigte oor Walkerbaai en Hermanus met berge in die agtergrond.

Dié huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 6 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Daar is 4 slaapkamers met 'n gemaklike koningingrootte-bed, terwyl die oorblywende 2 slaapkamers elk 'n enkelbed het. Die eerste badkamer het 'n bad, en die tweede badkamer het 'n bad en 'n instapstort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas en kisvrieskas toegerus. Die sitarea en eetarea het oorgenoeg sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Daar is ook 'n TV met die volle DStv-pakket.

Buite kan gaste 'n groot tuin met braaigeriewe geniet. Die verblyf het 'n hek wat kan sluit, 'n alarmstelsel en 'n omsetter vir ononderbroke krag tydens beurtkrag. Veilige parkeerplek op die perseel is ook beskikbaar, en gaste is stapafstand vanaf De Kelders-kranse en 2 km vanaf Walkerbaai-natuurreservaat wees. Gansbaai is bekend vir die besigtiging van walvisse en die grootwithaai tydens sekere tye in die jaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 95 De Villiers Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ebbe Flut Surf n Turf het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
20 % AF
R 2 500 R 2 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 500
20 % AF
R 2 500 R 2 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 500
20 % AF
R 2 500 R 2 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek

95 De Villiers Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7bbcb02247fe31320c4f75e35c7e2c3fa1edc4256967db054498d2a81598efb527c686938843782b4698cf952b71218c8bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 000 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 95 De Villiers Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.5568194 19.3647739

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang