Echeveria Selfsorg

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Echeveria Selfsorg is 'n gesellige selfsorghuis met slaapplek vir 5 gaste en wat op 'n werkende plaas tussen die Paarl en Stellenbosch geleë is.

Dié huis het lugversorging en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens.

Die selfsorgkombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. Die sitarea het 'n TV met DStv en WiFi word gratis voorsien.

Daar is 'n buitebraai-area, asook groot bome wat heerlike skadu bied. Die huis is omhein, veilig vir kinders en bied 'n klimraam waarop hulle kan baljaar.

Echeveria Selfsorg word omring deur wynplase wat wynproe bied. Daar is ook verskeie besienswaardighede en doendinge in en om Kaapstad wat sowat 60 km se ry is. Paarl is net 10 km weg en Stellenbosch is 15 km se ry.

Slaapplek

'n Bespreking by Echeveria Selfsorg sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Echeveria Selfsorg gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za