Gonubie Akkommodasie by Echo Beach G 06 | LekkeSlaap
+11

Echo Beach G 06

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Echo Beach G 06 is in 'n woonstelkompleks teen die see geleë in die klein dorpie Gonubie in Oos-Londen. Die kompleks is net 'n klein entjie van die strand en getypoel af.

Die woonstel is op die grondvloer geleë, het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelslaapbank. Die eenheid het 2 en suite-badkamers met 'n bad of stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en skottelgoedwasser. Ander geriewe sluit 'n TV, DStv, DVD en kluis in. Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad en braai-area, sowel as veilige parkeerplek op die perseel.

Gaste kan doendinge soos swem, duik, visvang, voetslaan, bergfietsry en gholf in die omgewing geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Echo Beach G 06 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xKinderbank vir 1
Kindermatras vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hoofstraat, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZiNjIyZTQwLTIzNzEtNDA1NC05ZjgyLTM0YjFiNGE4NWM5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 4) Main Road Gonubie 5257 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -32.938992101776 28.03171081905
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za