LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Echo Beach G02 | LekkeSlaap
+13

Echo Beach G02

3 resensies
Selfsorg
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Echo Beach G02, Gonubie, 5240, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Echo Beach is 'n woonstelkompleks langs die strand in die kusdorpie Gonubie naby Oos-Londen. Die woonstel is 100 m vanaf 'n getypoel en 500 m te voet na die hoofstrand.

Die woonstel is op die grondverdieping met 'n pragtige see-uitsig. Dit beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die aparte badkamer het ook 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv en 'n eetarea met ruim sitplek waar gaste saam hul maaltye kan geniet.

Daar is heerlike braaigeriewe op die stoep vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.

Die woonstel het direkte toegang na die gemeenskaplike swembad en braai-area. Daar is 'n vol waskamer in die kompleks en veilige parkeerplek met die elektriese afstandbeheerhek.

Daar is 'n wonderlike vakansie-atmosfeer vir drawwers, fietsryers of diegene wat lang stappies langs die see geniet. Watersport soos branderplankry, kanovaart, visvang en vele meer kan ook hier beoefen word. Dit is binne maklike bereik van koffiewinkels, restaurante, 'n apteek, winkelsentrums, doendinge en besienswaardighede.

Slaapplek

’n Bespreking by Echo Beach G02 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Echo Beach G02
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Hoofweg, Echo Beach G02, Gonubie, 5240, Oos-Kaap
  • Gaste dink Echo Beach G02 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Echo Beach G02, Gonubie, 5240, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ee1f49994b7e33e814f61f31a1d347528c7530550d77e8d27413cd66fa201f1a16fc53414b6ef985e80348c3c249d6a3ad9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 4 persone) 3 5 1 5 Main Road G02 Echo Beach 5240 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.938820303065 28.031944714209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!