Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eco-Rest

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Maande gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Eco-Rest
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Rene D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike privaat avontuur in natuur.

Baie gerieflik. Uitsig blyplek 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernest P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute geseënde naweek. Kosbare tyd om weer terug te keer na ons Vader se rus.

Uitstekend gewees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eco-Rest se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde en resensie. Dis vir ons ongelooflik lekker as mense hul verblyf hier en die natuurskoon geniet. Voorspoed en vrede.

Eco-Rest
Rentia V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rentia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer in die natuur.

Rustige omgewing om af te skakel, af te koel en saans te braai onder die sterreprag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
André V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitsig, veral met die volmaan wat oor die berg verskyn het.

Ons is goed verwelkom, en het lekker gekuier op die stoepie en (splashpool).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Folkers D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Folkers D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rutige atmosfeer. Privaat. Tyd om jouself te vind en nader aan jou Skepper.

Baie lekker gewees, rustige atmosfeer. Privaat. Sal definitief weer na hierdie plek toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eco-Rest se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Folkers. Waardeer dit. Sien uit daarna om julle weer iewers in die toekoms te ontvang. Voorspoed vir res van 2024.

Eco-Rest
Mathilda N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mathilda N
Saam met vriende

Asemrowende natuurskoon vir buitelewe entoesias!

Eco-Rest was 'n fantastiese plek om die nuwe jaar in te gaan. Die omgewing is pragtig en daar's 'n groot area vir stap, draf en swem!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Gamka Private Farm Estate, Eco-Rest, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA523a62eaaabdbc26691bf2aece570ab3ce18886f6c34f908314dd7ec691fd7cbe1d3a3703ccdcfc6a03f1e103d9c137af191?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 R62, Gamka Private Farm Estate Eco-Rest 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.496043947105 21.621756141376
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem