LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by EdelRose | LekkeSlaap
+26

EdelRose

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edelingstraat 12, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Geen kinders onder 2
  • Vanaf R695 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

EdelRose is sentraal in Universitas in Bloemfontein geleë en bied maklike toegang tot die N2 en die Universitas Hospitaal. Die perseel is ook minder as 0,5 km van die naaste winkelsentrum af.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens in die sitarea. Ander geriewe sluit 'n badkamer met 'n stort, lugversorging, 'n TV met DStv en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n strykyster in. Daar is ook WiFi.

Veilige parkeerplek, 'n braai-area en 24 uur-sekuriteit is ook beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by EdelRose sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 31 resensies vir EdelRose
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Edelingstraat 12, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink EdelRose het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R695
per nag (plek vir 4)
Vanaf R695
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edelingstraat 12, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Geen kinders onder 2
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeeb98ea7c93804f5a20b89cb35a98c77f0bff2914f1c0532c255a6c3ed1dd66eb9e96cc2043efeb5f5c32be5d48540a99ba1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R695  per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 12 Edeling Street Universitas 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.124572803126 26.177147550926
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!