Mosselbaai Akkommodasie by Eden Guest House B&B | LekkeSlaap
+55

Eden Guest House B&B

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aristatastraat 4P, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 080 R972 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Eden Guest House B&B is 'n moderne dubbelverdiepinghuis met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan. Dis in 'n natuurreservaat langs die N2 aan Kaapstad se kant van Danabaai geleë. Die ligging is die ideale basis vir gaste wat die Tuinroete en die Klein Karoo wil verken.

Dié moderne gastehuis is onlangs opgeknap en versier. Sommige kamers het 'n uitsig oor die see. Geriewe in die kamer sluit gratis WiFi, 'n platskerm-TV met DStv, digitale kluis, en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Gaste kan 'n Kontinentale of Engelse ontbyt geniet in die groot eetkamer met 'n pragtige see-uitsig. Dolfyne en walvisse kan soms hier gesien word. Middag- en aandete kan op versoek bedien word.

Na 'n besige dag kan gaste met 'n skemerkelkie by die kroeg of op die dek met 'n see-uitsig ontspan.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Eden Guest House B&B
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Aristatastraat 4P, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eden Guest House B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 080
Vanaf R972
per nag (vir 2 persone)
was R1 080
Vanaf R972
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aristatastraat 4P, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABKw3OguPMVsV4jGmYUR4IHITjyWNrSl8WYV47Z2Q0HZw9KQOTE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 080, nou Vanaf R972  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 4P Aristata Street Dana Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.202689 22.049174
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za