Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden On The Bay 118

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Eden On The Bay 118
Netheid
4.5/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Claudette M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Convenient, clean and great place to say.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden On The Bay 118 se terugvoer

Hi Claudette, thank you so much for your feedback and we are really happy to hear that you had an excellent stay. We hope to welcome you back very soon. The HostAgents Team

Eden On The Bay 118
Karl-heinz H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl-heinz H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gerieflik, naby alles.

Naby restaurante, see uitsig pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden On The Bay 118 se terugvoer

Hi Karl, dankie vir jou resensie en ons is baie bly julle het die pragtige see uitsig en restaurante geniet. Ons hoop julle kom kuier gou weer. Die HostAgents span.

Eden On The Bay 118
Stephan E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik

Die ligging is fantasties met stapafstand na die strand en heerlike restaurante. Die stoep is lieflik. Die plek is perfek vir 2 volwassenes. Agv omliggende restaurante is daar maar gereeld 'n gewoel, maar het ons glad nie gepla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden On The Bay 118 se terugvoer

Hi Stephan, baie dankie vir die resensie en ons is bly julle het die ligging en die eenheid so geniet. Ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom. Die HostAgents span.

Eden On The Bay 118
Johan B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik

Netjies en goed geleë. Die slaapkamer is klein , maar tog prakties. Alle toerusting is modern en die stoep is lekker ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden On The Bay 118 se terugvoer

Hi Johan, dankie vir die goeie terugvoer in jou resensie, ons is bly dat julle heerlik gebly het en die ruim stoep kon geniet. Ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom by enige van ons eenhede. Die HostAgents span.

Eden On The Bay 118
Van Rensburg Opmeters Z - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Van Rensburg Opmeters Z
Besigheidsreis

Vir werksdoeleindes, was dit perfek.

Ons was daar vir werk, so ons het nie vreeslik baie spasie nodig gehad nie. Alles was in werkende toestand, skoon en netjies. Bietjie klein vir die prys wat ons betaal het. Daar is nie 'n see-uitsig vanuit die woonstel nie, maar wel op die balkonnetjie. Die balkon is egter in die middel van 'n winkelsentrum, wat dit nie vreeslik privaat maak nie. Ek moes ook 'n paar keer skakel en e-posse stuur om ons "Breakage Deposit" terug te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden On The Bay 118 se terugvoer

Hi Zeldie, baie dankie vir die resensie, ons waardeer al die terugvoer. Ons is bly julle kon die plek geniet vir werksdoeleindes. Die fotos op Eden on the Bay 118 reflekteer dat dit bo-op 'n winkelsentrum is, juis om te wys hoe gerieflik en naby dit aan die winkels en see is. Ons is jammer dat die breekskade deposito biejtie langer gevat het om dit terug te kry, ons werk huidiglik daaraan om daai prosess makliker te maak vir gaste wanneer hulle bespreek. Ons hoop om julle in die toekoms weer terug te verwelkom. Die HostAgents span.

Eden On The Bay 118
Michiel R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michiel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig, perfek geleë en goeie waarde vir geld.

Die fasilitiet is perfek geleë en geskik vir 'n enkelpersoon maar baie klein vir twee wat langer as een nag oorslaap. Verder is dit maar raserig maar ek sal dit steeds aanbeveel en ook self gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden On The Bay 118 se terugvoer

Hi Michiel, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is vreeslik bly dat jy so lekker gebly het en die ligging geniet het. Ons sien uit om jou weer te verwelkom in die toekoms. Die HostAgents span.

Eden On The Bay 118
Shareefa C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shareefa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning place and environment.

For a couple, this is home away from home. We loved our stay. It's central to everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden On The Bay 118 se terugvoer

Hi Shareefa, thank you for taking the time to leave us a review. We are truly happy to hear that you had such a good stay and enjoyed your home away from home. We hope to welcome you back in the near future. The HostAgents Team.

Eden On The Bay 118
Chanel O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie nice.

Met aankoms was ons baie goed ontvang. Ek sal hierdie plek vir enige een aanbeveel. Daar is regtig geen klagtes nie. Alles is skoon en netjies. Ons sal beslils weer kom gesig wys daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden On The Bay 118 se terugvoer

Beste Chanel,

Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons waardeer u terugvoer.

Ons hoop om u terug te verwelkom in die toekoms.

Vriendelike groete
Eden on the Bay 118

Eden On The Bay 118
Eudene F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eudene F
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay was wonderful, very peaceful and great surrounds.

The stay at 118 was amazing, very peaceful. It's a great getaway, very nice facility, however no braai facility.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die verblyf was wonderlik, rustig en in 'n goeie area.

Ons verblyf by 118 was wonderlik en baie rustig. Dit was 'n lekker wegbreek, goeie geriewe, maar wou graag braaigeriewe gehad het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very comfortable stay, close to all the amenities.

We had a lovely stay. Only 3 suggestions. To have a small gas braai on the veranda. To have a mirror elsewhere apart from the bathroom for the ladies to enable to blow dry their hair - we had to borrow an extension cord to use it in the bathroom. To have an umbrella on the veranda as some parts of the day you really need some shade out there.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie gerieflike verblyf, naby al die geriewe.

Ons het lekker gebly. Net 3 voorstelle. 'n Klein gasbraai op die stoep. 'n Spieël wat nie in die badkamer is nie vir die dames om hulle hare droog te blaas - ons moet 'n verlengingskoord leen om dit in die badkamer te gebruik. 'n Sambreel op die stoep aangesien jy met tye skaduwee daar nodig het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Monique S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekend gewees. Sal enige tyd weer daar gaan verlof hou!

Ons het dit baie geniet. Die plek self is baie netjies en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 127
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 127
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 127
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto Du Plessis-rylaan, Eden On The Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlZGZhYWM1LTFlOGItNGYyOC04NGJmLTYwMzQ2MGE4YWJlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 127 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Cormorant Avenue Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.792888 18.457897