Eden on the Bay 183

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Eden on the Bay 183 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige, lewendige kompleks in Bloubergstrand geleë is. Die kompleks is naby die strand en net 'n kort motorrit van ander besienswaardighede.

Dié woonstel is smaakvol versier en beskik oor 2 slaapkamer, 'n solderkamer, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die solderkamer vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus en het 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en ander toebehore. Die aangrensende leefarea lei na 'n privaat balkon met braaigeriewe. Die woonstel het onbeperkte WiFi.

Die kompleks spog met veilige kelderparkeerplek, 24 uur-sekuriteit, 'n paar restaurante, 'n kroeg, winkel en 'n Pick n Pay. Die kompleks is ongeveer 27 km vanaf Kaapstad se middestad en 33 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

'n Bespreking by Eden on the Bay 183 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Eden On The Bay 183 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 043 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za